InnOnNeptune
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Neptunestraat 261, Erasmusrand, Pretoria, 0181, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R650 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Die InnOnNeptune bied verblyf op 'n groot eiendom in Erasmusrand, Pretoria. Die rustieke, luukse dekor en privaatheid sal gaste laat tuis voel.
InnOnNeptune bied verblyf in 'n losstaande grasdak-ateljeewoonstel met slaapplek vir 4 gaste, 'n losstaande selfsorgeenheid met slaapplek vir 2 en 'n luukse gastekamer, The Suite, wat sy eie ingang het, maar deel is van die hoofhuis. Hierdie kamer het nie selfsorggeriewe nie. Die ateljeewoonstel het 'n privaat grasperk met 'n lapa-area waar gaste kan braai.
Die eiendom is 2500 m² groot met elektroniese toegangbeheer en daar is veilige parkeerplek op die perseel.
Die eenheid is minder as 1 km vanaf die Rigel-afrit op die N1, ongeveer 2 km vanaf die R21 en minder as 30 minute se ry vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Die eenheid is 5 minute se stap na die Pick n Pay en die koffiewinkel Cafe 41 en minder as 3 km vanaf die MediClinic Kloof Hospitaal en Waterkloof Hoërskool.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Neptunestraat 261, Erasmusrand, Pretoria, 0181, Gauteng
Sien meer verblyf in Erasmusrand Pretoria-Oos Pretoria Gauteng
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Neptunestraat 261, Erasmusrand, Pretoria, 0181, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom