Irelander Self-catering Flats
- Kapasiteit: 42 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Irelander-weg 9, Cradock, 5880, Oos-Kaap
- Vanaf R650 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Irelander Self-catering Flats is in 'n stil buurt in Nxuba (Cradock) geleë. Daar is 'n verskeidenheid selfsorgwoonstelle om van te kies en daar is slaapplek vir 2 of 5 gaste in elkeen.
Daar is 12 eenhede wat daagliks skoongemaak word. Elke eenheid het 'n kombuisie met 'n yskas en koffie- en teemaakgeriewe. Ander geriewe sluit 'n TV, plafonwaaier en elektriese komberse in. Linne en handdoeke word voorsien. Gaste het toegang tot 'n swembad en braaigeriewe buite. Kaart fasiliteite is beskikbaar.
Veilige parkeerplek is vir karavane beskikbaar.
Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar en kan in jou eenheid bedien word wanneer jy dit verkies. Aandete en kospakkies kan ook gereël word.
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Lynn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 169
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Irelander-weg 9, Cradock, 5880, Oos-Kaap
- Gaste dink Irelander Self-catering Flats het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Nxuba (Cradock) Karoo Oos-Kaap
- Kapasiteit: 42 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Irelander-weg 9, Cradock, 5880, Oos-Kaap