Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Wasgoed- en strykdienste is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Etes kan op versoek teen 'n ekstra koste gereël word.
DStv is beskikbaar.
Honde is met vooraf reëlings by sommige van die kothuise welkom. Katte word nie toegelaat nie.
Honde moet goed opgelei wees en die eienaars mag hul diskresie gebruik.
Let asb. dat daar is 'n grondpad is wat na die verblyf lei en vir alle voertuie toeganklik is.
Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
118 Jan Scholtz Street, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang