+58
Gastehuis in Centurion

J-Cups Guest House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Maryna Y
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2026

Lieflike verblyf! Heerlike verblyf soos altyd! Kamers is lieflik, skoon en Lettie is 'n uitstekende gasvrou! Ons sien julle binnekort weer soos elke jaar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2026

Diens was onverbeterlik, personeel is vriendelik. Diens was onverbeterlik. Altyd vriendelik en interaktief. Hulle het uit hulle pad gegaan om ons spesiaal, welkom en gemaklik te laat voel. Jy kon duidelik sien hulle geniet hulle werk en is trots op wat hulle doen. Inboek was maklik en vinnig. Kamers was netjies, skoon en baie mooi. Die tuin was iets uit 'n sprokie (letterlik). Ons het regtig soos 'royalty' gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Baie baie gerieflik en veilig. Baie gelukkig met die verblyf! Ons kinders studeer by Akademia, en kon nie laat die aand huis toe ry na Montana nie, hulle funksie het te laat klaar gemaak en die eerstejaars moet alles opruim na die tyd, oorgeslaap en was veilig. Gastehuis geleë naby Akademia.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heleen
J-Cups Guest House
Baie dankie vir die positiewe review. Ons waardeer opreg.

Vicky A
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

J-Cups Guest House is 'n baie mooi en stylvolle gastehuis. Baie lekker gebly. J-Cups Guest House is 'n baie mooi en stylvolle gastehuis. Alles was baie mooi en netjies. Ontvangs- en ontbytpersoneel is baie oulik en vriendelik. Sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kotie J
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Netjies. Personeel baie vriendelik en kos heerlik. Baie lekker. Die kamer was netjies en gerieflik en die personeel baie gaaf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Friendly, helpful, breakfast the best. Clean. I will stay there again! Warm, friendly welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Euniece V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Wat 'n oulike plekkie. Verblyf met die vriendelikste personeel. Mooiste grasperk wat ek al gesien het. Die tuin is lieflik. Sal beslis mense aanraai om hier tuis te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heleen
J-Cups Guest House
Baie dankie vir die mooi review, ons waardeer opreg. Was 'n groot plesier om julle hier te huisves. Vriendelike groete, Heleen

Bronwyn C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Professional and clean. Lovely room and beautiful gardens. Clean and professional.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania M
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Excellent stay. Very classy. Top class service. The best guesthouse so far. Excellent stay. Top class.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lanie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Netjies en skoon, goeie diens. Oulike plek, skoon, en goeie diens. Sal weer daar slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Heleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R1 390
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 390
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 390
per nag (plek vir 2)
Bespreek

158 Leyden Street, Clubview, Centurion, 0157, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA26363c150f588d869679726932cac0206712c5279d663f528a539d122b769f7c59c1c7fee89adc0f903e26d2da15466cc874?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 390 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 158 Leyden Street Clubview 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.8346082221 28.172280504299
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang