Clubview Akkommodasie by J' Cups Guest House | LekkeSlaap
+17
+17

J' Cups Guest House

5 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir J' Cups Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Chantell S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell S

Dit was awesome.

Van aankoms tot uitteken was ons met groot vriendelikheid verwelkom en gehelp. Kamers was groot, netjies en modern. Ontbyt was heerlik en die diens rerig baie goed. Sal ons definitief weer sien.

J' Cups Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, ons waardeer dit opreg.

J' Cups Guest House
Florina B - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Florina B

Altyd puik.

Dit is altyd belewenis om van hulle gebruik te maak, stel nooit teleur nie. Die span is great.

Barend H - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, netjies, skoon en rustig, ontbyt heerlik.

Ons het ons tydjie baie geniet. Die kamer was lekker ruim, netjies en skoon. Die ontbyt was heerlik.

Elaine S - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie dankie LekkeSlaap, dit was ideaal.

Ons verblyf en etes was regtig heerlik en die personeel baie vriendelik en hulpvaardig. Ons was jammer ons kon nie langer daar bly nie. Beslis in die toekoms!

Ann I - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ann I
Gesin met tieners

Sal beslis weer daar gaan bly!

Kamer was ruim en gerieflik. Gemaklike toegang en parkeerplek. Ontbyt verskeidenheid, selfhelp en baie lekker!

J' Cups Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete
Judiet

J' Cups Guest House
Vanaf R1 095
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 095
per nag (plek vir 2)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R1 095
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 158 Leyden Straat, , Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyfFPLPtDVKhWxycIqZNbxVakVfH8PwkykJlDClYcz7mclaFjUW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 095  per nag (plek vir 2) 5 5 1 4.8 158 Leyden Street Clubview 0157 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.8346082221 28.172280504299
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za