J' Cups Guest House
Beskrywing
J' Cups Guest House is gerieflik in Centurion geleë en sal jou so tuis laat voel soos by jou eie huis. Ons het die perfekte balans tussen stadslewe en 'n toevlugsoord gevind. Ons is net 'n paar kilometer van die hoofweë, winkelsentrums, gholfbane, sportparke en hospitale af geleë. Ontspan in ons rustige tuine met groot bome, koidamme en 'n lieflike swembad. Al die suites en kamers is luuks met topgehalte-afwerkings, gratis, onbeperkte WiFi, lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe, DStv en 'n platskerm-TV's.
Ons het 'n eksklusiewe konferensie-sentrum wat aan al jou behoeftes sal voldoen in die boma-area.
Die hele perseel het 24 uur sekuriteitskamera-toesig om die veiligheid van ons gaste te verseker.
Die gastehuis is net 'n paar kilometer van die hoofweë, winkelsentrums, gholfbane, sportparke en hospitale.
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na J' Cups Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |