Jacobsbaai Sunset
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Korhaanstraat 7, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Jacobsbaai Sunset is 'n selfsorgeenheid op die eienaar se perseel wat in die pragtige kusdorpie Jacobsbaai op die op die strandfront geleë is. Dit spog met 'n lieflike see-uitsig en is die perfekte seewegbreek.
Dié oopplan-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die eenheid het 'n sitkamerstel, kaggel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.
Die kombuisie is met 'n yskas, konveksie-oondjie met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, asook koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met stoele. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die grasdakstoep het buitemeubels, braaigeriewe en 'n see-uitsig. Veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Marissa Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- Korhaanstraat 7, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
- Gaste dink Jacobsbaai Sunset het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Jacobsbaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Korhaanstraat 7, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap