Jagerskraal Guest Farm
Beskrywing
Hierdie eenhede is geskik vir besoekers wat op soek is na ongekunstelde verblyf. Elkeen bied gerieflike slaapplek vir 2 gaste op 1 dubbelbed of 2 enkelbeddens. Gaste wat hier tuisgaan deel die volledig toegeruste, gemeenskaplike kombuis naby die hutte en die ablusiegeriewe met storte wat naby aan die funksielokaal is. Linne en handdoeke word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs selfsorgverblyf.
Huisreëls
Gaste word versoek om geraas na 22:00 tot 'n minimum te beperk om ander op die plaas te respekteer. Rook is nie binne die hutte of huis toegelaat nie. Die eiendom is troeteldiervriendelik, maar gaste moet die bestuur in kennis stel voor bespreking.
Let asseblief daarop dat toegang tot die plaas 'n grondpad insluit, en gaste word aangeraai om die padtoestande voor aankoms na te gaan.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Karoo Stoep beskik oor 3 slaapkamers met enkelbeddens. Die eerste slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede badkamer is apart en dit word tussen kamer 2 en 3 gedeel. Daar is ook 'n leefarea, oopplan-kombuis en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste word versoek om geraas na 22:00 tot 'n minimum te beperk om ander op die plaas te respekteer. Rook is nie binne die hutte of huis toegelaat nie. Die eiendom is troeteldiervriendelik, maar gaste moet die bestuur in kennis stel voor bespreking.
Let asseblief daarop dat toegang tot die plaas 'n grondpad insluit, en gaste word aangeraai om die padtoestande voor aankoms na te gaan.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jagerskraal Farm, 45 km from Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang