Jagerskraal Guest Farm

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 139 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Eloise B
1 nag
5.0
Des 2022

Heerlik soos altyd. Ons het so so lekker gekuier. Plek was pragtig netjies en ten volle toegerus. Ons het die plaasdiere geniet wat verby die huis geloop het. Ons stop elke jaar daar op pad Weskus toe, sal weer so maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ewan J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Ons het baie lekker gebly. Was stil en rustig en wonderlike natuurskoon. Die huisie was nuut oorgeverf en het alles ingehad wat ons benodig. Die feit dat dit omhein was, was perfek vir ons twee hondjies wat saamgegaan het en hulle het dit baie geniet. Die sterre in die nag was ongelooflik en ons het baie lekker gebly. Ons het gaan stap op die plaas met die honde en Matjiesfontein gaan besoek wat naby is, Sutherland ook so 120km van daar vir 'n dagbesoek. Sal beslis weer gaan ons het baie lekker gerus sonder TV en die stad se gejaag. Ons gasheer en vrou was baie vriendelik en behulpsaam, ons kom sommer gou weer kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alan D
1 nag
5.0
Sep 2022

Overnighted on way to CT. A gem on the road between Laingsburg and CT, would have loved to have spent more time exploring the farm, overnighted in the cosy La Grange, wifi was a pleasant surprise. Next time will stay longer and bring my mtb.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Heerlik. Dit was ontspanne, vars lug, natuurskoon. Jy kan jou batterye herlaai. Huisie gerieflik met alles. Natuurskoon, lekker roetes om te ry. Die lekker plaasatmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan C
1 nag
5.0
Sep 2022

Heerlike ontsnapping van die stadslawaai! Vriendelike mense, heerlike rustige omgewing en baie veilig. As dit nie so koud was nie, sou ek die stoep en kaggel gebruik het! Die huisie is skoon, netjies en die bed naie gerieflik. Wens ek kon langer bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2022

Dit is 'n uitstekende uitsig weg van alles en net 2,5km vanaf die N1. Die plek was skoon en netjies en baie goed uitgerus. Die plek was ook smaakvol uitgerus met meubels. Daar is goeie en genoeg eetgerei en ander kombuisware. Lekker groot yskas as families dit wil gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William W
1 nag
5.0
Aug 2022

Beautiful farm and the hosts were very kind. I will be back! The hosts were very kind and accommodating. The accommodation was also incredible value for money. Situated on a beautiful farm and not far off the N1, it was a perfect place for an overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emilie M
1 nag
5.0
Jun 2022

Vinnig afpak en ontspan. Dit was net 'n vinnige afpak vir een nag, maar kon ook lekker uitrus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize P
1 nag
4.6
Aug 2022

Rustige atmosfeer. Baie rustige atmosfeer. Beleef die natuur en word wakker met die haan wat kraai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Terence A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jan 2022

Dit was rustig en lekker stil. Die huis was netjies en skoon en omgewing is baie mooi. Lekker swembad om af te koel. Sal net voorstel, om iets voor die deure te hang, sodat gaste meer privaat voel, veral vir die aande.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Joseph Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 139

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 840
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 840
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 840
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jagerskraal Farm, 45 km from Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c9e396d3bfbb9d609d9c5ebc02ef67a9e3f7445cb0c13d588d2e81c4a9537e4d5b848b747fd60606f4e6067effdf308b828?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R840 per nag, vir 2 mense 139 5 1 5 Jagerskraal Farm 45 km from Laingsburg 6900 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -33.224911749527 20.410933494532
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang