LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Jagerskraal Guest Farm | LekkeSlaap
+28

Jagerskraal Guest Farm

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Houthuise
Slegs selfsorgverblyf.
Heunis
Slegs selfsorgverblyf.
La Grange
Slegs selfsorgverblyf.
Brink
Slegs selfsorgverblyf.
De Wit
Slegs selfsorgverblyf.
Woudberg
Slegs selfsorgverblyf.
Belasting en Ekstras

Kinders van 4 jaar bly gratis.
Kinders van 5 tot 13 jaar betaal R100 per kind.
Kinders ouer as 13 jaar betaal die volwasse tarief.

Let asb. daarop dat daar 'n 2 km grondpad is wat na die verblyf lei, maar die pad is in 'n goeie toestand. Gaste moet asseblief navraag oor die toestand van die pad doen voor die inklokdatum, aangesien dit onverwags kan verander.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Indien die gas vroeër vertrek, is die volle gekwoteerde bedrag steeds betaalbaar.
Kansellasies 0 - 14 dae voor die inklokdatum of indien die gas nie opdaag nie: 100% van die deposito wat betaal is, word verbeur.
Kansellasies 15 - 28 dae voor die inklokdatum: 75% van die deposito wat betaal is, word verbeur.
Kansellasies 29+ dae voor die inklokdatum: 50% van die deposito wat betaal is of 25% van die volle gekwoteerde bedrag (welke bedrag ook al die grootste is) word verbeur.

Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jagerskraalplaas, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZkYmU3NDNkLTE2YTAtNGU2ZS05Y2Q3LWQ0NzA4MDhiMTBhYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 117 5 1 5 Jagerskraal Farm 45 km from Laingsburg 6900 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -33.224911749527 20.410933494532
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!