4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2 Lilliecrone Blvd, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Jakaranda 17 is 'n pragtige woonstel wat direk op die see uitkyk. Die woonstel is op die tweede vloer van 'n veilige kompleks in Uvongo. Die kompleks is binne stapafstand vanaf Uvongostrand.
Die woonstel het 2 slaapkamers, 'n badkamer, 'n sitkamerarea en 'n moderne kombuis. Die een kamer het 'n dubbelbed en die ander het 2 enkelbeddens. Daar is 'n gedeelde badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kombuis is toegerus met al die nodige kosmaakgeriewe en toebehore. Die gerieflike sitarea het 'n TV met DStv op versoek en boeke vir 'n rustige vakansie.
Die kompleks het 'n elektriese heining en toegang deur 'n hek. Verder beskik die kompleks oor 'n gemeenskaplike braaiplek, veilige onderdakparkeerplek en 'n klimraam vir die jongspan. Daar is sambrele en stoele by die ontvangs beskikbaar. 'n Skoonmaakdiens en 'n wasgoeddiens is ook op die perseel beskikbaar.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 60
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 2 Lilliecrone Blvd, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Jakaranda 17 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Lilliecrone Blvd, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang