LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Jakaranda 17 | LekkeSlaap
+15

Jakaranda 17

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 25 resensies vir Jakaranda 17
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Belinda V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige huisie by die see!

Pragtige, skoon en netjiese woonstel met genoeg spasie en 'n asemrowende see uitsig! Ons het ons verblyf daar baie geniet en sal dit vir enige iemand kan aanbeveel. Baie dankie.

David B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David B

We had an amazing stay at Jakaranda 17!

My family and I would like to thank the owners and Chimmonè for the prompt and friendly service we received. We had a relaxing holiday. The sunrises were breathtakingly beautiful.

Leon V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was awesome, dankie.

Sal weer soontoe gaan, alles reg soos geadverteer, dankie. Die personeel was gaaf en behulpsaam.

Johan J - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dankie vir alles en julle hulp.

Dit was fantasties, dankie.

Lynette V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Woonstel was netjies, waarde vir geld, sal baie beslis weer daar gaan rus.

Linda N - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda N
Gesin met klein kinders

Jakaranda 17 is the best place for vacation/holidays, neat & clean, quiet with a great sea view.

See stars.

Lezelle K - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezelle K
Gesin met klein kinders

Awesome.

Altyd 'n plesier om terug te gaan soontoe, omdat jy waarde vir geld kry en die ligging perfek is.

Suzanne S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne S
Enkelreisiger

'n Rustige eenheid in 'n netjiese kompleks.

Dit is 'n goed toegerusde eenheid met als wat jy sal nodig kry. Die strand is werklik stapafstand, winkels vir brood en melk is nie eers 5 minute weg nie. Die enigste negatiewe punt vir my is die beperkte hoeveelheid kragpunte. Al wat jy moet saamneem is 'n baie lang verlengingskoord vir die kamers aangesien daar geen bereikbare kragpunte vir hare droogblaas, radio wekkers, skeermesse of selfoon chargers is nie. Mens moet al daai goed in die kombuis inplug.

Jakaranda 17's terugvoer

Goeiedag Suzanne,

Verleng koorde is nie nodig nie. Daar is 'n kragpunt in die muur onder spieëlkas in hoofslaapkamer, en kragpunt onder die venster in 2de kamer. Jammer dat jy probleme ondervind het, ek hoop ons sien jou gou weer.

Groete en beste wense
Jakaranda 17

Jakaranda 17
Julien H - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julien H
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Alles was goed georganiseerd en so naby die hoofstrand, ons sal vir seker terugkeer. Baie dankie aan Louise die eienaar.

Cecile E - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cecile E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het ons verblyf in Jakaranda 17 geniet.

Alhoewel dit 'n skoon en netjiese woonstel is, was dit die dag voor ons aankoms definitief nie skoongemaak nie. Vuilgoed was op die vloer in die gang en kombuis sigbaar en die bad was ook nie skoon nie. Aandag kan egter aan kas, stoof, oond (onderste gedeelte van die stoof was op vloer) en yskas se vriesgedeelte (laaie is stukkend en lanklaas ontvries) gegee word.

Darrel N - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darrel N
Gesin met klein kinders

Good value for money.

Very nice unit with beautiful views of the ocean however it could do with a air-con or at least working fans as the weather can really be hot and uncomfortable in the evenings.

Maryke P - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke P
Gesin met klein kinders

Wonderlike plekkie met n uitstekende uitsig.

Dit was n wonderlike week vir ons gesin. Regtig veilig, loopafstand van die strand af en rustig. Ons sal definitief terug wees.

Danel B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons wou nie huis toe nie.

Ons het ongelooflike lekker gebly, alles was daar wat ons nodig gehad het en dit is alles mooi skoon gewees toe ons aangekom het, ons is lewens lange kliënte van Jakaranda 17, ons wou glad nie terug huis toe nie.

Yolindi P - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolindi P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Elke sent werd.

Ons het baie lekker gebly, en sal die woonstel vir enige iemand aanbeveel. Baie dankie vir die goeie diens en vinnige terugvoer op eposse.

Jacoba H - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacoba H
Gesin met tieners

Dit was 'n wonderlike vakansie.

Wonderlike see-uitsig, geleë naby swemstrand en die geleentheid gehad om dolfyne van die woonstel af te sien.

Erika E - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik, fantasties, rustigheid.

Ontvangsdame en bediendes baie behulpsaam en vriendelik, nommer 1! Woonstel is gemaklik en baie goed ingerig en alles is tot jou beskikking. Ons kan net goeie insae van Jakaranda 17 lewer. Sal definitief weer 'n volgende keer daar wil bespreek. Eienares baie vriendelike mens. Dankie, dit was heerlik!

Conrad B - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad B
Gesin met klein kinders

Ons het lekker gekuier.

Die plek is 'n redelike outydse woonstelgebou, maar binne is alles netjies en mooi. Almal is vriendelik en behulpsaam. Iets wat vreemd en ongerieflik was, was dat daar 'n beheptheid was dat skoonmakers nie skottelgoed mag was nie.

Bianca V - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en perfekte uitsig.

Jakaranda 17 is op die regte plek geleë, loopafstand van Uvongo-strand en het 'n perfekte uitsig. Die woonstel self is baie modern en netjies. Dankie Jakaranda vir n lekker rus tydjie saam julle.

Marina H - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina H
Gesin met tieners

Awesome!

Baie dankie. Dit was eersteklas. Julle sien ons weer. Dankie LekkeSlaap vir julle goeie kliëntediens, julle is tops.

Ria G - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike woonstel om in te ontspan.

Die diens was uitstaande. Die ligging van die woonstel is sentraal. Mens kon loop na die hoofstrand. Pragtige uitsig oor die see. Die woonstel is gerieflik ingerig en werklik ruim. Alles wat nodig is, is in die kombuis beskikbaar. Sal vir seker weer dié spesifieke woonstel huur.

Surita E - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surita E
Saam met vriende

See-uitsig ongelooflik, en woonstel gerieflik en ruim.

Woonstel uiters veilig, gerieflik en ruim, met 'n wonderlike see uitsig. Sal aanbeveel vir enige persoon wat 'n ruskansie benodig.

Joulene T - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joulene T

Dit was regtig baie lekker.

Dit was regtig baie lekker gewees. Sal enige tyd weer LekkeSlaap gebruik en sal verseker weer Uvongo toe gaan. Baie dankie.

Andre V - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Fantastiese plekkie, sal elke jaar weer teruggaan! Baie dankie.

Tobie M - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobie M
Gesin met klein kinders

Dit was uitstekend!

Ons het dit baie geniet, dit was veilig en naby aan alles. Ek sal weer daar bespreek!

Lynn C - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn C
Gesin met klein kinders

We all loved and we will go back.

It was comfortable, great sea view and close to the beach and shops. Perfect.

Vanaf R550
per nag (plek vir 4)
Vanaf R550
per nag (plek vir 4)
Vanaf R550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lilliecrone Boulevard 2, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNmODdjZjM3LWI2OTMtNDFiYi1iNzcyLTZkNDhmMzUzNWVhMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (plek vir 4) 25 5 1 5 2 Lilliecrone Blvd Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.838567799526 30.394333899021
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!