Beacon Rocks Akkommodasie by Jakaranda 17 | LekkeSlaap
+15

Jakaranda 17

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lilliecrone Boulevard 2, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R480 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Jakaranda 17 is 'n pragtige woonstel wat direk op die see uitkyk. Die woonstel is op die tweede vloer van 'n veilige kompleks in Uvongo. Die kompleks is binne stapafstand vanaf Uvongostrand.

Die woonstel het 2 slaapkamers, 'n badkamer, 'n sitkamerarea en 'n moderne kombuis. Die een kamer het 'n dubbelbed en die ander het 2 enkelbeddens. Daar is 'n gedeelde badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kombuis is toegerus met al die nodige kosmaakgeriewe en toebehore. Die gerieflike sitkamerarea het 'n TV en 'n slaapbank met ekstra slaapplek vir nog 2 mense.

Die kompleks het 'n elektriese heining en toegang deur 'n hek. Verder beskik die kompleks oor 'n gemeenskaplike braaiplek, veilige onderdakparkeerplek en 'n klimraam vir die jongspan. Daar is sambrele en stoele by die ontvangs beskikbaar. 'n Skoonmaakdiens en 'n wasgoeddiens is ook op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Jakaranda 17 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 25 resensies vir Jakaranda 17
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Lilliecrone Boulevard 2, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Jakaranda 17 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R480
per nag (plek vir 4)
Vanaf R480
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lilliecrone Boulevard 2, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNmODdjZjM3LWI2OTMtNDFiYi1iNzcyLTZkNDhmMzUzNWVhMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R480  per nag (plek vir 4) 25 5 1 5 2 Lilliecrone Blvd Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.838567799526 30.394333899021
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za