LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+47
Gastehuis in Sentraal Potchefstroom

Jakkalsdraai Guest House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 164 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Waarde vir geld by Jakkalsdraai. Baie netjiese gastehuis wat ons verwagtinge oortref het. Dana, die gasvrou, is vriendelik, behulpsaam en baie akkommoderend. Beddens is van goeie gehalte, die kamers ruim, netjies en silwerskoon. Die ontbyt was heerlik en ons sal definitief weer by Jakkalsdraai kom oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Jakkalsdraai Guest House
Goeiemore Hannelie, Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer! Ons is verheug om te hoor dat die gastehuis julle verwagtinge oortref het en dat julle die kamers, netheid en beddens so geniet het. Dit beteken baie vir ons om te weet dat julle gemaklik en tuis gevoel het. Baie dankie ook vir die mooi woorde vir my as gasvrou—dit word opreg waardeer. Ons is ook bly julle het die ontbyt geniet! Dit was ’n plesier om julle te huisves, en ons sien baie daarna uit om julle weer by Jakkalsdraai te verwelkom. Julle is altyd welkom hier. Dana

Berna C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Rus na 'n lang dag, uitstekend. Ons het al paar keer daar gebly, 'n eertuiste na 'n lang atletiekdag of eerstejaarstudent Potchefstroom toe bring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Jakkalsdraai Guest House
Baie dankie vir jou mooi kommentaar. Ons waardeer dit opreg. Sien jou hopelik weer binnekort.

Retha O
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Alles was skoon en netjies, net nie geskik vir ons nie. Die beskrywing van die Red Room as 'en-suite' is misleidend. Daar is slegs 'n badkamer in die gang. Die trappe kan ook 'n probleem wees vir ouer gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Susan
Jakkalsdraai Guest House
Dankie vir jou terugvoer — dit help ons om ons diens en kommunikasie voortdurend te verbeter. Dankie ook dat jy die trappe uitgelig het — dit is waardevolle inligting, veral vir ouer gaste of diegene met mobiliteitsuitdagings. Ons stem heeltemal saam — dit is beslis belangrik vir gaste om vooraf aan te dui indien hulle ’n kamer sonder trappe verkies. Ons sal dit ook van ons kant af duideliker kommunikeer tydens direkte besprekings om seker te maak elke gas word in ’n geskikte kamer geplaas. Ons waardeer jou insette opreg en hoop om julle weer te kan verwelkom vir ’n nog meer gerieflike verblyf. Vriendelike groete

Willem H
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2026

100%. Fotos was bedrieglik, die gastehuis het beter gelyk, baie netjies, eerste gastehuis wat beter as die fotos lyk, pryse baie redelik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Jakkalsdraai Guest House
Baie dankie, Willem, dis 'n baie interessante terugvoer wat jy vir ons gegee het. Ons waardeer dit opreg. Hoop om julle weer binnekort te sien.

Danie M
Kort verblyf
4.6
Jul 2026

Netjies en maklik. Baie netjiese plek en goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Susan
Jakkalsdraai Guest House
Baie dankie vir jou kommentaar, ons waardeer dit opreg.

Renche H
1 nag
3.4
Apr 2026

Sal nie weer daar bespreek nie. Min privaatheid. Badkamer geluide vir almal se ore. Geen stort. Geen koffie en tee. Slegs water en melk in die yskas. TV werk glad nie. Dit vir die prys nie aanvaarbaar!

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Irene R
1 nag Saam met lewensmaat
1.0
Mei 2026

Rustig en baie netjies. Dankie vir 'n vriendelike ontvangs en moeite is gedoen om ons 'n gerieflike rolstoelvriendelike verblyf te bied.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Susan
Jakkalsdraai Guest House
Dankie vir jou boodskap. Sien julle in Oktober.

Karin E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Heerlik. Baie mooi kamers en gastehuis, kan aanbeveel vir enige iemand wat Potchefstroom besoek vir plesier of werk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Jakkalsdraai Guest House
Karin, baie dankie vir jou goeie terugvoer en sommer verwysing in een. Ons waardeer dit werklik opreg.

Elsa V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Oorgeslaap tydens AADKLOP fees. Baie gerieflik geleë en uitstekende diens. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Jakkalsdraai Guest House
Baie dankie vir ons 5 sterre, ons waardeer dit opreg. Hoop om julle weer binnekort te huisves.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 164

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

24 Peter Mokaba Street, Potchefstroom, 2531, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe7054e2832203239b12e4ea5660fb7cadc6590cae8046a0c35ed025d083ea9406ba609b0452b08f5bda211dd243516b803da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 164 5 1 5 24 Peter Mokaba Street Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.704232343231 27.094210396365

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang