Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Dinokeng

Jakkelsroep Akkommodasie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 154 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Carika S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Stil, rustig en baie ontspannend. Jakkelsroep sal ek ten sterkste aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ezelle K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Was baie lekker gewees. Onvergeetlik, die stilte was heerlik en ontspannend gewees, mens vergeet van al die gejaag in die stad. Gasvryheid was amazing. Alles was baie skoon en netjies gewees. Sal beslis weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Onvergeetlik. Stilte was asemrowend in die bos. Heerlike plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joanna K
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

We loved it and would have stayed longer. We loved it. Quite private with very doable walks. Lovely cows nearby, with fab birdlife and the wildlife strolling up to the fence. Remember to take everything with you because there are no close shops and the dirt road off the main road, which is well maintained, is not a quick drive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Baie rustig en ontspannend gewees. Vergeet van die stads gejaag en lewe. Was baie lekker, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Thank you very much, it was a wonderful stay. Loved it! Baie baie dankie vir alles, dit was skoon netjies en net heerlik. Die gasvryheid was ook amazing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anzelle F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Home away from home. Home away from home!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl-Mia L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Peaceful and restorative. Wonderfully peaceful, absolutely loved that we could zip open the outer shell of the tented chalet and sleep with only the insect covers. Felt like we were outdoors.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Loved it! Will be back. The stay was amazing, very neat and beautiful place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Juweel van 'n plekkie. Definitief waarde vir geld. Tent is pragtig en kombuisie goed ingerig. Het die rustigheid geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Benita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 154

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 400
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Farm 76, Kloppersbos, Pretoria, 0183, Gauteng

Sien kaart
  • 26 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c537f7ff0ee0cf1f236742acbe6dba9ea6bb8285a58b0f98b6be2fd9015dd112e80e829e701e459cca999cf73e4bf1063a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag (plek vir 6) 154 5 1 5 Farm 76 Kloppersbos 0183 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.492675768882 28.414723969411

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang