+116
Lodge in Dinokeng

Jakkelsroep Accommodation 2

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Audre P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Rustig in die natuur. Baie naby aan Pretoria. Pragtige omgewing. Baie stapplek en voëlkyk, paar diere op die plaas. Hulle was vol bespreek en tog het ons van niemand gehoor of gesien nie. Pragtige, skoon en ten volle toegeruste chalet. Sal weer bespreek - ons was saam met vriende daar, sal heerlik wees vir kinders ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Uitstekende rus wegbreek plek. Baie mooi netjiese plek. Daar is 'n lekker swembad, pooltafel, tafeltennis, darts, kinders het dit baie geniet. As jy net lekker wegbreek soek, is dit 'n ideale plek. Jy kan rus en saam vriende kuier en kinders kan hulself besig hou. Ons het daar gebly agv rugbytoer by Camp Discovery, omtrent 1 uur se ry van daaraf, maar tog doen baie. Later kom jy nie die afstand agter nie, jy kan of N1 Camp Discovery toe ry, of heeltemal deur Hammanskraal en Dinokeng ry. Pad is veilig. Sal vir seker weer soontoe gaan vir 'n lekker ontspan area. Kombuis is toegerus met omtrent als wat jy nodig het en met nuwe potte en panne ens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anzel C
1 nag
5.0
Jan 2026

Beste rus ervaring ooit! Het heerlik gebly. Die stilte en netheid was net wat ek nodig gehad het om te ontspan, en alles is beskikbaar wat mens nodig het - sal dit aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Feb 2026

N Heerlike gesins bosveld wegbreek. Heerlik gekuier by Jakkelsroep akkommodasie. Swembaddens was kristalhelder skoon en alles verder het voldoen aan baie goeie standaarde. Die tieners het die pool, tafeltennis en veerpyltjies geniet in die ontspanningsaal. Ons het ook 'n paar bokke gesien in die area asook die jakkelse hoor roep in die aand. Dankie aan Jakkelsroep vir 'n awesome naweek by julle! Ons kan julle met 'n blye hart aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Benita Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 181

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

2nd Street, Farm Kloppersbos Portion 68, Dinokeng, 0183, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA42c5d102117ed6061262e07d691ca5bd5e8bf4c7fc68a59d114807a5052a795c14478baf27fef7ce6af57ba678e7bf364aaa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 2nd Street Farm Kloppersbos Portion 68 0183 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.493612373924 28.405716172588

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang