+50
Selfsorg in St. Helenabaai

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 3 Jaloersbaai Street, Hannas Bay, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Jaloersbaai Guest Cottage and Nes is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in 'n stil doodloopstraat in Hanna's Bay, St. Helenabaai. Die Kothuis en Nes is slegs 50 meter van die strand van Hanna's Bay af.

Die eenhede wat aangebied word, sluit in Jaloersbaai Guest Cottage en Jaloers Nes. Die eenhede kan saam of apart bespreek word.

Jaloersbaai Guest Cottage bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Jaloers Nes het slaapplek vir 2 gaste en is toegerus met 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n stort en 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond, elektriese stoof, eetgerei en breekware. Die eenheid het ook 'n sitkamer, TV, braai-area en onderdakparkeerplek.

Daar is ook klein gasstowe met ketels vir tydens beurtkrag. Die WiFi en ligte sal aan bly tydens beurtkrag.

'n Klein troeteldier word op versoek toegelaat, maar let op dat daar geen heinings rondom die eiendom is nie.

Gaste kan 'n roeiski, kajak of rubber duck saambring en of gaan visvang van die strand af.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 112 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Peter D
5.0
Excellent, great view, value for money. Mark was an excellent host. Everything was well explained. The location is perfect. Beautiful v...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2026
Marle S
Saam met lewensmaat
5.0
Soos altyd ideaal. Net wat jy nodig het.
Mrt 2026
Dinie P
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik rustige atmosfeer. Heerlik gebly. Alles was perfek, dankie vir jou vriendelike verwelkoming. Ons kom definitief weer.
Mrt 2026
Tersia C
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike Weskus ervaring. Dis 'n lieflike plekkie met als wat jy nodig het om heerlik te bly en die mooie Weskus te ontgin. Die uitsig uit die slaapka...
Sien meer
Feb 2026
Judith F
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties, see loopafstand, veilig, gasheer vriendelik. Dit was absoluut fantasties en is 'n gereelde gas en ons gunsteling blyplek vir 'n wegbreek.
Jan 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 112

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 3 Jaloersbaai Street, Hannas Bay, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
  • Gaste dink Jaloersbaai Guest Cottage & Nes het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

3 Jaloersbaai Street, Hannas Bay, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxmHVGuTKr9M0Pj27NgouGir1xStI0HL07KVDf7CxYrTW7t97Ud?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 112 5 1 5 3 Jaloersbaai Street Hannas Bay 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.754199022944 18.020434635582
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang