Jaloersbaai Guest Cottage & Nes
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2023 tot 13 Jan 2024 en 16 Dec 2024 to 14 Jan 2025.
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.
Beperk tot slegs een afslagaanbod per maand.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2023 tot 13 Jan 2024 en 16 Dec 2024 to 14 Jan 2025.
Huisreëls
Die balans is betaalbaar met aankoms. Ons is jammer dat kredietkaartfasiliteite nie beskikbaar is nie. Gaste moet hul eie strand-/swemhanddoeke saambring. Klein troeteldiere kan met spesiale reëling geakkommodeer word, maar let asseblief daarop dat daar geen heinings om die eiendom is nie. Let asseblief daarop dat rook nie binne die huis toegelaat word nie. Pensioenarisse kan navraag doen oor spesiale tariewe vir die middel van die week.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Jaloersbaai Street, Hannas Bay, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang