4 gaste
1 slaapkamer
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Jantjieskraal Farm, Velddrif, 7365, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Jantjieskraal Cottage is op 'n werkende plaas geleë, net 38 km vanaf Velddrif. Dit bied ontspannende verblyf aan gaste, weg vanaf die stad se gewoel. Die verblyf is geskik vir 'n klein gesin of 'n paartjie.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, yskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.
Let asb. daarop dat daar nie 'n TV in die eenheid is nie. Dit maak dit die ideale plek om bietjie te lees en die geluide van die plaas te geniet.
Gaste het toegang tot braaigeriewe, waar maaltye saam voorberei kan word.
Die plaas is 2 km vanaf die Bergrivier en gaste kan doendinge aanpak soos visvang en swem. Daar is verskeie bekende dorpe in die omliggende area soos Langebaan, Vredenburg, Paternoster en Tietiesbaai binne maklike bereik vir 'n daguitstappie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Ilze Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 47
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Jantjieskraal Farm, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Gaste dink Jantjieskraal Cottage het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Jantjieskraal Farm, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang