LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Jantjieskraal Kothuis | LekkeSlaap
+28

Jantjieskraal Kothuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 22 resensies vir Jantjieskraal Kothuis
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Louis K - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ouwêreldse atmosfeer

Ons het verskriklik lekker gekuier. Lekker gerieflike plek en mooi omgewing - veral vir die wat hou daarvan om te stap. Baie voëls, veral uile en watervoëls by die rivier. Huisie is mooi beskut teen die sterk wind. Lekker braaigeriewe en hout is ook voorsien. Water is sout en drinkbaar, maar vars water was ook voorsien. Alles is pragtig skoon en daar was kaarte en bordspelletjies om te speel. Beperkte selfoonopvangs. Baie veilige omgewing. Die eienaars was altyd beskikbaar om enige probleme wat opgeduik het vinnig uit te sorteer. Bring maar alles wat jy mag nodig kry saam, want dis 'n redelike ent se grondpad uit die dorp.

Hennie E - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters netjiese en stil plekkie.

Giel en Ilse het enige probleme wat ons ondervind het uitgesorteer. Kan die plekkie aan enige iemand aanbeveel.

Chris R - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris R

Juweel van rus en ontspan.

Dit is 'n wonderlike plekkie van rus en ontspan. Vrede vir jou siel. Wat 'n juweel. Ilze en Giel is wonderlike gasmense, en die kuiergas kom eerste! Ons sal beslis weer daar gaan kuier.

Ingrid D - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid D
Gesin met klein kinders

Die toppunt van rustigheid en heerlike ontspanning.

Dierbare mense, stilte en oopte wat jy moet beleef om te glo. Hier is dit maklik om te voel asof julle die laaste mense op aarde is - en dis tog te lekker. Die kinders het elke oomblik geniet. Die naweek was veels te kort en nie een van ons was al lus vir huis toe gaan nie.

Olaf V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olaf V
Saam met vriende

Rustig, vredevol.

Goed vir wegvlug van lawaai.

Dorothy D - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothy D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Regte plaasverblyf.

Ilse en Giel is die gaafste mense, gaan uit hulle pad om alles lekker te maak, niks te veel moeite. Alles in die huisie baie netjies en skoon. Sal definitief wil terugkom met ons kleinkinders vir die plaaservaring.

Riekie W - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riekie W
Enkelreisiger

Rustig, baie veilig, pragtige blomme en pragtige sterrehemel.

Ilze en Giel doen baie moeite om gaste se verblyf so gerieflik moontlik te maak. Gerieflike kothuis, genoeg komberse vir die winterkoue en groot voorraad hout om mee vuur te maak. Baie veilig, ek kon met gemak alleen in die donker rondstap om sterre af te neem.

Brink V - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brink V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kom so weg vanaf die besige lewe, en relax op hierdie pragtige plaas in die natuur.

Het 'n baie lekker tyd gehad by Jantjieskraal, ek is van plan om definitief weer soontoe te gaan.

Carina M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik uitgerus in 'n rustige plaas atmosfeer.

Vriendelik ontvangs. Was onvergeetlik om 'n werkende plaas in aksie te sien.

Jurie L - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie L

Baie rustig!

Rustige wegkomkans. Baie vriendelike gasheer and -vrou. Hoogs aanbeveel vir 'n rustige plaaswegbreek.

Elmarie E - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie E
Gesin met klein kinders

Beste plek ooit.

Baie geniet, lekker uitgerus, onder die bome gelê, Ilze het 'n wonderlike eetmandjie gemaak vir ons om te eet. Baie vriendelik. Sal graag weer gaan kuier daar op die plaas.

Matts V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Matts V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, fantasties en baie mooi. Eienaars is baie vriendelik.

Dit was baie lekker! Baie rustig en baie mooi. Oorgenoeg hout en vriendelikheid. Ek sou net in die beskrywing van verblyf gesê het dat jy 50 m van die eienaars af bly. Sou lekker gewees het as ons stoksielalleen was. In beskrywing kan hulle net sê jy kan eienaars se huis sien. Sou ook groter kombuistoerusting verskaf het. Om vir 4 mense in daai klein pot en pan kos te maak is moeilik. Ilze en Giel is baie vriendelik en gaaf.

Mary M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mary M
Saam met vriende

Eenvoudige, gevulde plaashuis met karakter.

Pragtige kothuis ideaal vir oornag as jy die omgewing verken. Basies en voldoende met 'n bonus van 'n lekker werkende plaaservaring en hond (Bella). Ons 4 susters het die intieme kothuis en eenvoud geniet. Dit sal wonderlik wees vir 'n besoek aan die blomme en omstreke in Augustus/September. Baie sentraal.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Simple, character-filled farm cottage.

Quaint cottage perfect for an overnight if you are exploring the area. Basic and adequate with a bonus of a lekker working farm experience and dog (Bella). We 4 sisters enjoyed the intimate cottage, and simplicity. Would be great for a August/September visit to the flowers and surrounds. Very central.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Jantjieskraal Kothuis's terugvoer

Mary and her sisters was a pleasure to host. They reminded me of my sis and myself, its all the co you need when you are together.
Hope to host them again in flower season.

Jantjieskraal Kothuis
Wesley M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wesley M
Gesin met klein kinders

Very peaceful on the farm. Stars galore!

Oom Giel was a fantastic host. Patience of a saint with our kids! Kids fed the lammertjies every morning and evening. He showed us the owl house with skulls underneath. Lots of interesting things to explore on the farm. The river is close by and great for swimming and canoeing. Comfortable place to stay, with all necessities. An awesome break away from the craziness of life!

Yolandi H - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect escape from the busy city life.

A cute little farmhouse cottage away from the busy lifestyle of the city. We were warmly welcomed by Ilze and her husband and everything was ready for us as we got there. We had a relaxed evening around the fire while taking in the fresh air and surroundings.

Deirdre S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deirdre S

Absoluut awesome.

Awesome plek, fantastiese mense, rustig, sielskos, sal enige tyd weer soontoe gaan.

Christo G - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo G
Gesin met klein kinders

Lekker plaaslewe!

Dit was baie lekker om by Oom Giel en Tannie Ilse te kuier op hulle mooi plaas en my dogtertjie het dit baie geniet om die lammertjies melk te gee. Hulle as baie vriendelike mense en dit is baie lekker om daar te bly.

Karen R - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Karen R
Gesin met tieners

Dis was baie rustig en lekker stil, net plaasgeluide om ons.

Ons het heerlik gekuier en was die kinders het die hanslammers gevoer met 'n bottel. Dit was heerlik om die plaasgeluide te hoor tot diep in die nag en ons het die asemrowendste sonsondergang en -opkoms gesien. Neem net nota dat die twee kamers nie verbind is nie.

Johan M - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Jantjieskraal is 'n vakansie, nie vir aktiwiteite behalwe lees. Dit is waar jy afskakel en die ruimte geniet. Uitstekende plaasvakansie, kinders het ruimte en jy kan ontspan en as jy moet, ry vir die dag see toe.

Danie E - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie E
Gesin met klein kinders

Ontspanning in die natuur.

Eerste oogopslag lyk dit nie na veel nie. Ons het egter heerlik ontspan met die seuns (5,7) wat hulle gate uit geniet het. Hulle het tot die oom help boer met skape. Die rivier het weer kleilat en roei en sommer baljaar teruggebring. As gesin sal ons verseker weer teruggaan. Aanbeveling, neem jou eie kampstoele saam.

Liana D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana D
Gesin met klein kinders

Loved it!

We were pleasantly surprised and satisfied with everything. The owners went out of their way to make us feel at home and welcome. The cottage is equipped with all necessities and the children enjoyed all the animals and canoeing on the Bergriver.

Anton M - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anton M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker rustig.

Sien sterre.

Vanaf R800
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 17:00
  • Adres: Jantjieskraal Plaas, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiuZOKNuHDgZvZVAytrlvdeUrfWjs3rABiz3IyN559wOFHcaLeP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag (vir 4 persone) 22 5 1 5 Jantjieskraal Farm Velddrif 7365 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 17:00 -32.913839367755 18.455192684238
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!