+12
Gastehuis in Wolmaransstad

Jarina Guesthouse

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Issemarie S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Gemaklik, skoon, veilig. Baie lekker geslaap, hoofpad raas bietjie met trokke, maar alles was overall 100%.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Surina
Jarina Guesthouse
Baie dankie vir u mooi terugvoer! Ons is baie bly om te hoor dat u lekker geslaap het en u verblyf oor die algemeen 100% was. Ons waardeer u besoek en sien uit daarna om u weer by Jarina Guesthouse te verwelkom.

Barry Laurence P
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Apr 2025

A pleasant stay with good food. A pleasant stay close to the work site which is a huge bonus. The meals, both the complimentary breakfast and the add-on dinners were great! The staff were very accommodating and the desk in the room a must for business purposes.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Surina
Jarina Guesthouse
Thanks, Barry, for your great review of our Guesthouse. We’ve passed your kind words on to our team. The Jarina staff are passionate about providing all of our customers with outstanding experiences and they’ll be delighted to know they hit the mark with you. We hope that in the future we’ll be able to provide a similarly excellent experience. Please let us know if there are any areas we can improve upon in future; we value our customers' feedback for helping us to keep improving our service. Warm regards, Jarina Guesthouse staff

Carinde V
1 nag
3.6
Jun 2026

Voldoende. Dit is 'n oulike plekkie. Ongelukkig raas die motors in die hoofstraat heel nag, en daar is 'n nabygeleë nedersetting wat heel nag musiek speel. Dit is glad nie 'n stil area nie. Die ontbyt was heerlik met lekker filter coffee.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Surina
Jarina Guesthouse
Baie dankie vir u terugvoer. Ons is bly dat u ons ontbyt en filterkoffie geniet het. Ons is jammer dat die geraas vanuit die omgewing u verblyf beïnvloed het. Ongelukkig is dit buite ons beheer, maar ons waardeer u eerlike terugvoer. Ons hoop om u weer by Jarina Guesthouse te verwelkom.

Christo O
1 nag
5.0
Mei 2024

Bevredigend en voldoende. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Surina
Jarina Guesthouse
Baie dankie vir u mooi terugvoer! Ons is baie bly dat u, u verblyf by ons geniet het. Ons sien daarna uit om u weer by Jarina Guesthouse te verwelkom.

Matilda Ackerman M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie baie aangenaam. Baie dankie vir 'n baie lekker oornag verblyf. Baie netjies en baie oulik ingerig. Sal vir seker weer daar oorslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Surina
Jarina Guesthouse
Baie dankie vir u wonderlike terugvoer! Ons is verheug dat u u verblyf geniet het en dat u ons gastehuis netjies en mooi ingerig gevind het. Ons sien baie daarna uit om u weer by Jarina Guesthouse te verwelkom.

Modise M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2024

Refreshing and peaceful. Wonderful and enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Surina
Jarina Guesthouse
Modise, we’re thrilled that our services made a positive impression and that you had a memorable experience. Taking care of our guests is our top priority, and we’re glad we met your expectations. We look forward to welcoming you back soon.

Charmaine G
1 nag Saam met vriende
3.4
Mei 2024

Skoon en netjies, net nie gekry wat voor betaal was nie. Het bespreek en betaal vir 4 volwassenes, maar daar was net slaapplek vir 3.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Surina
Jarina Guesthouse
Baie dankie vir u terugvoer. Ons is bly dat u ons verblyf skoon en netjies gevind het. Ons is jammer dat die kamer nie volgens u bespreking voorberei was nie. Dit is nie die standaard waarna ons streef nie, en ons neem u terugvoer ernstig op om soortgelyke situasies in die toekoms te voorkom.

Anonieme gas
Kort verblyf
3.0
Feb 2024

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Andre V
1 nag Besigheidsreis
2.2
Mei 2024

Sal nie weer daar bly nie. Verblyf was aangenaam. Stort was sleg. Voordeur kon nie sluit van binne. Kas se deur het afgeval. Kombuispersoneel nie op standaard nie. Nie 'n goeie ervaring gewees nie. Was 3de keer daar gewees. Baie agteruitgegaan. Het met eienaar probeer praat per e-pos. Geen resultaat.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Surina
Jarina Guesthouse
Dankie vir u terugvoer. Ons is jammer dat u verblyf nie aan u verwagtinge voldoen het nie. Ons neem alle terugvoer ernstig op en streef voortdurend daarna om ons fasiliteite en diens op 'n hoë standaard te hou. Indien probleme tydens 'n verblyf onder ons aandag gebring word, doen ons altyd ons bes om dit so spoedig moontlik aan te spreek. Vriendelike groete

Johan K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Great family environment. We truly enjoyed our stay at Jarina. The staff were super friendly and the accommodation top notch. The complimentary breakfast was superb.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Surina
Jarina Guesthouse
Thanks for the five stars, Johan. Your review is a great way to let us know we're on track for making our customers smile! We appreciate you taking the time to give your feedback and look forward to serving you again in the future. Yours friendly, Surina and Team

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Surina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R1 170
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 170
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 170
per nag, vir 2 mense
Bespreek

25 Irvine Street, Wolmaransstad, 2630, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 48 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGiHfqwV6in7e7SqItRfVV1Ndp97nPMEMzG6GzbjhlKnQ5MahVB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 170 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 25 Irvine Street Wolmaransstad 2630 Noordwes 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -27.209757170784 25.978063953373
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang