Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jarina Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Surina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 26 resensies vir Jarina Guesthouse
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.0/5
Matilda A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matilda A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie baie aangenaam.

Baie dankie vir 'n baie lekker oornag verblyf. Baie netjies en baie oulik ingerig. Sal vir seker weer daar oorslaap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Gesin met klein kinders

Great family environment.

We truly enjoyed our stay at Jarina. The staff were super friendly and the accommodation top notch. The complimentary breakfast was superb.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jarina Guesthouse se terugvoer

Thanks for the five stars, Johan. Your review is a great way to let us know we're on track for making our customers smile! We appreciate you taking the time to give your feedback and look forward to serving you again in the future.
Yours friendly,
Surina and Team

Jarina Guesthouse
Thato M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thato M
Besigheidsreis

Good

Easy for work and travel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jarina Guesthouse se terugvoer

Thato,
Thank you for taking the time to review us. We're glad that you enjoyed your stay with us.
Hope to see you soon.
Yours friendly,
Surina and Team

Jarina Guesthouse
Adele M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adele M

Skoon en netjies. Smaaklike ontbyt.

Heerlik verras gewees met kamer: Alles was netjies en skoon. Komplimentêre ontbyt uitstekend gewees. Beslis waarde vir geld, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jarina Guesthouse se terugvoer

Adele
Ons is verheug om te hoor dat ons dienste so 'n positiewe indruk gemaak het en dat u 'n onvergeetlike ervaring gehad het. Ons is trots daarop om na ons gaste om te sien en is baie bly dat daar aan u verwagtinge voldoen is.
Vriendelike groete
Surina en Personeel

Jarina Guesthouse
Elizabeth S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth S
Besigheidsreis

Welcome was awesome, comfortable rooms and food was amazing.

Will recommend them again and they apologise for the WiFi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jarina Guesthouse se terugvoer

Elizabeth
Thank you for the awesome review. We’re so pleased to hear that you enjoy staying with us so much!
We’ve passed your kind words on to our team.
We hope to see you at Jarina Guesthouse again.
Yours friendly
Surina and Team

Jarina Guesthouse
Gerda S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Gerda S
Gesin met klein kinders

Baie inligting word nie op die advertensie gesit nie.

Ek was nie bewus dat 2 van die grootmense op die sleeper couch moes slaap nie. Was baie ongemaklik. Ons was 5 in totaal. Daar was net 3 handdoeke. Wou reël vir vroeër ontbyt, is toe die aand in kennis gestel dat ek oggend al moes gereël het. Het nie gewet nie, so ons is sonder ontbyt of takeaway ontbyt daar weg waarvoor 'n mens tog btaal het. Baie ontevrede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jarina Guesthouse se terugvoer

Marizane

Baie dankie vir die resensie van u onlangse verblyf by ons. U terugvoer is uiters waardevol vir ons, aangesien ons poog om die beste moontlike diens te lewer.

Ek is baie jammer dat daar te min handoeke was, ek het dit met my personeel opgeneem. Dit is baie jammer dat u nie die personeel aan diens gevra het vir ekstra handdoeke nie, hulle sou u beslis graag gehelp het.

Ek is jammer dat u nie die beskrywing van die kamer reg verstaan het nie. Daar staan egter baie duidelik op die webtuiste – “Bedroom 1 Sleeps 2 people 1 x Queen Bed” en “Area 1 Sleeps 3 1 x Single/Three -Quarter Bed & 1 x Double Sleeper Couch”.

Daar staan ook “A complimentary breakfast will be served from 7h00 until 9:00.” Ons maak wel as blyk van goedgunstigheid vir kliënte ontbyt pakkies indien hulle vroegtydig reël terwyl die kombuis personeel nog aan diens is.

As jy ooit weer in hierdie area is en 'n gemaklike nag se slaap nodig het, sal ek en my span bevoorreg wees om jou weer te huisves.

Vriendelike groete
Surina

Jarina Guesthouse
Stanley E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stanley E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige area. Personeel baie behulpsaam.

Lekker ontbyt. Kombuis personeel baie gaaf. Gronde skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jarina Guesthouse se terugvoer

Stanley
Baie dankie vir u terugvoer. Dis veral verblydend om te hoor dat u ons personeel vriendelik vind.
Ons doen moeite om ons fasiliteit skoon en netjies te hou.
Hoop om u gou weer terug te verwelkom.
Vriendelike groete
Surina an Personeel

Jarina Guesthouse
Andre V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, vriendelik, skoon en netjies.

Baie gerieflik vir oornag. Ontbyt great. Waarde vir geld. Beste in die dorp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jarina Guesthouse se terugvoer

Andre

Baie dankie vir die moeite om terugvoer te gee.

Dit is altyd lekker om te hoor dat ons gaste hulle verblyf hier geniet het.

Hoop ons sien julle in die nabye toekoms.

Vriendelike groete
Surina en Personeel

Jarina Guesthouse
Pierre L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre L
Enkelreisiger

Nampo-besoeker.

Omgewing is raserig, maar het my glad nie gesteur as ek in kamer was nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jarina Guesthouse se terugvoer

Pierre,

Baie dankie dat u tyd afgestaan het om terugvoer te gee.

Ons sien uit na u volgende besoek.

Vriendelike groete
Surina en Personeel

Jarina Guesthouse
Schalk T - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Schalk T
Besigheidsreis

Net oornag, maar kamers is baie netjies en goed ingerig.

Gehalte en diens by ontbyt kan aandag kry. Uitgang by hoofhek is ook beperk as gevolg van min draairuimte binne perseel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jarina Guesthouse se terugvoer

Schalk,

Baie dankie vir die terugvoer. Ek sal aandag gee aan die voorstelle.

Hoop ons sien u gou weer.

Vriendelike groete
Surina en Personeel

Jarina Guesthouse
Suzani E - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzani E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklike beddens.

Goeie gastehuis om vir 1 nag oor te slaap. Vriendelike personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jarina Guesthouse se terugvoer

Suzani,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was lekker om julle hier by ons te hê.

Hoop ons sien julle gou weer.

Vriendelike groete
Surina en Personeel

Jarina Guesthouse
Frikkie S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Frikkie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike oornagfasiliteit.

Aanhoudend gedruis van verkeer versteur rustigheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jarina Guesthouse se terugvoer

Dankie vir d terugvoer. Jammer u het n slegte ervaring gehad.

Jarina Guesthouse
Johan S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plek is baie netjies.

Personeel is vriendelik. Omgewing is baie lawaaierig, want dit is langs die deurpad na volgende dorp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jarina Guesthouse se terugvoer

Johan
Dit is altyd lekker om sulke gawe mense soos julle te ontvang. Ek glo die begrafnis het goed afgeloop en die rit terug Middelburg toe was veilig.
Baie dankie vir die tyd wat u afgeknyp het om die resensie te doen.
Vriendelike groete
Surina

Jarina Guesthouse
Jan K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan K
Besigheidsreis

Good.

Clean and safe, and will book again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jarina Guesthouse se terugvoer

Jan,
Dankie dat jy by ons oorgebly het. Tot volgende keer
Vriendelike groete van almal by Jarina Gastehuis.

Jarina Guesthouse
Kobus B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heeltemal rustig gewees vir die doel waarvoor ek Wolmaransstad toe moes gaan.

Die dorpie is in 'n haglike toestand en baie verwaarloos, veral die strate is sover dat dit baie geld gaan kos vir opgraderings. Dit lyk soos 'n derde wêreldse land in Afrika.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jarina Guesthouse se terugvoer

Kobus,
Baie dankie dat u by Jarina Gastehuis oorgebly het. Ek is bly dat u 'n rustige nag gehad het.
Dit is voorwaar baie jammer dat ons dorpe in Noordwes so ly onder die plaaslike regering se wan bestuur.
Hoop om u in die nabye toekoms weer te verwelkom.
Vriendelike groete
Surina en span

Jarina Guesthouse
Marlene L - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim eenheid in 'n netjiese oord.

Baie netjiese oord wat goed versorg is met 24 uur-sekuriteit. Die oord is langs 'n besige straat geleë, so verkeer kan gehoor word. Bed was baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jarina Guesthouse se terugvoer

Marlene

Baie dankie vir u positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Ons sien uit daarna om u weer te ontvang.

Vriendelike groete
Surina en Span

Jarina Guesthouse
Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lesly B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesly B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money. Fantastic and friendly staff.

Value for money. Fantastic rooms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jarina Guesthouse se terugvoer

Lesly, thank you for the great review. Looking forward to welcoming you back soon.

Jarina Guesthouse
Casper G - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam verras, heerlik!

Baie aangename verrassing gewees. Baie netjies en skoon, sal definitief weer daar aandoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jarina Guesthouse se terugvoer

Dankie dat u by ons tuis gegaan het en bereid is om u ervaring met ander reisigers te deel. Ons is baie bly dat u die gastekamer geniet het. Hoop ons sien u gou weer!

Jarina Guesthouse
Ina B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Kamer skoon en netjies. Weet nie watse tipe matras gebruik word nie, maar vir 'n persoon wat met rugprobleme sukkel, is dit 100% - 1ste keer in lang tyd nie met rugpyn wakker geword nie. Ontbyt - hemels. Baie dankie. As ek ooit weer in daardie omgewing is, slaap ek weer oor by Jarina.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jarina Guesthouse se terugvoer

Ina

Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet al die pad vanaf Graaff-Reinet. Hoop om julle binne kort weer hier te ontvang, Vriendelike groete, Jarina Personeel

Jarina Guesthouse
Harry V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Harry V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Goeie ontvangs. Netjiese kamer. Heerlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jarina Guesthouse se terugvoer

Dankie vir die vleiende terugvoer, Harry. Ons is bly jy het 'n aangename kuier gehad.
Jarina Gastehuis

Jarina Guesthouse
John En Iris S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John En Iris S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kan Jarina 100% aanbeveel.

Pragtig skoon, smaakvolle dekor, heerlike ontbyt, soete en rustige slaap. Absoluut veilig en vriendelik Afrikaans.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jarina Guesthouse se terugvoer

John en Iris,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was vir ons 'n voorreg om julle hier te ontvang. Ons sien uit na julle volgende kuier.
Vriendelike groete Surina en Jarina personeel

Jarina Guesthouse
Tersia R - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia R

Baie lekker.

Baie lekker en netjies. Ontvangs baie vriedelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jarina Guesthouse se terugvoer

Ons waardeer jou moeite om so merkwaardige resensie te skryf, Tersia. Ons ontvang jou met graagte weer.
Jarina Gastehuis

Jarina Guesthouse
Albert F - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Albert F
Gesin met klein kinders

Very helpful staff, nice and neat place to stay.

Very nice and neat place to stay. The staff were very helpful when I needed another room for my kids to stay and helped us very quickly, loved the breakfast. Thanks for a great stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jarina Guesthouse se terugvoer

Thank you for your flattering review, Albertus. We will always strive to provide our guests a stay of utmost satisfaction, and we hope your future visits to us will be just as pleasant.

Jarina Guesthouse

Jarina Guesthouse
Anonieme gas - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 50 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Irvinestraat 25, Wolmaransstad, 2630, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGiHfqwV6in7e7SqItRfVV1Ndp97nPMEMzG6GzbjhlKnQ5MahVB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 25 Irvine Street Wolmaransstad 2630 Noordwes 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -27.209757170784 25.978063953373
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem