Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Hermanus

Jasmine Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Ruth J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Heerlike rustige atmosfeer. Die tuin is netjies en 'n lus vir die oog. Ons het heerlik gebly. Die huisie was baie netjies en genoegsaam toegerus. Marinda is vriendelik, sy het ons goed ontvang en ons heeltemal tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Rustige verblyf in 'n stil en gerieflik geleë woonbuurt. Dis 'n gerieflike, redelik ruim woonstelletjie in 'n privaat tuin in 'n stil straat, naby genoeg aan die see en die dorpskern om dit te voet te bereik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marinda
Jasmine Cottage
Baie dankie, en ook vir julle vriendelikheid en netheid. Julle sal altyd welkom wees.

Keith W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Great place to stay. The cottage is in a great location close to town and all facilities. The host was very attentive to our needs without being intrusive. Highly recommend this establishment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marinda
Jasmine Cottage
Thank you for being so neat and friendly. You will always be welcome.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marinda
Jasmine Cottage
Baie dankie vir julle vriendelikheid en netheid. Julle sal altyd welkom wees.

Tolla. G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Bogenoem. Die skoon, netjiese plek en die gasvryheid was uitsonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marinda
Jasmine Cottage
Baie dankie. Julle was wonderlike gaste en dankie ook vir julle vriendelikheid en netheid. Julle is altyd welkom.

Peter H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Brilliant and we hope to return. We were warmly welcomed by our host and we thoroughly enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marinda
Jasmine Cottage
Thank you so much. You were wonderful guests and are most welcome.

Magdel P
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Gemaklik, ruim genoeg vir twee mense. Netjies en skoon. Kwaliteit linne. Daar was alles wat ons nodig gehad het. Een van die weinige plekke wat troeteldiere akkommodeer. Sal weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marinda
Jasmine Cottage
Baie dankie, en ook vir julle vriendelijkheid en netheid. Julle was aangename gaste en sal altyd welkom wees.

Gerrit K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Uitstekende ligging; lekker rustig en veilig. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marinda
Jasmine Cottage
Baie dankie vir julle vriendelikheid en netheid. Julle sal altyd welkom wees.

Jenny S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2025

Old worldly, but very comfy cottage, more like home. The cottage is a little old-fashioned but very comfortable. It's very well equipped and the first place we've stayed where the TV has been manageable! The little garden was stunning and the car was very safely parked within the security gate right next to the cottage. It is also very well positioned for walking into town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marinda
Jasmine Cottage
Thank you for your favourable comment and also for your friendliness and neatness. You will always be welcome.

Shane M
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Sep 2025

Comfortable, peaceful, relaxing. Very pleasant and accommodating. The area is very peaceful and relaxing. Overall, superb and very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Marinda
Jasmine Cottage
Thank you for the nice review.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

48 Musson Street, Eastcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA67d1f88d86fc854cb96e2fc1f71ff4a49de662d34261302076deba960eae32a974d64c2543c0afab2cc668e068878992887e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 48 Musson Street Eastcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -34.410865110157 19.246004693807
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang