Jasmine Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 15 % af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Sep 2019 tot 27 Sep 2019.

Beskrywing

Jasmine Cottage is in die rustige woonbuurt Eastcliff in die kusdorp Hermanus geleë. Die dorp se natuurskoon, matige klimaat, buite-doendinge, flora-ryk en afstand vanaf Kaapstad maak dit die ideale beginpunt vanwaar reisigers die Kaapse Overberg kan verken. Dit is binne loopafstand vanaf die middedorp, walvisuitkykpunt, kuspaadjie en restaurante.

Die vrystaande eenslaapkamer-eenheid is op die eienaar se perseel geleë en het slaapplek vir 2 volwassenes met 'n kind. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Kot en 'n hoë stoeltjie kan vir 'n kind onder 2 jaar beskikbaar gestel word, maar moet vooraf gerëel word.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, broodrooster en ketel, en in die sitkamer is daar 'n rusbank, TV met volledige DStv, DVD-speler en 'n etenstafel. Ander geriewe in die eenheid sluit gratis WiFi, 'n privaat tuin, 'n braai-area en veilige parkeerplek in.

Hermanus spog met 'n hele rits opwindende kulturele, historiese en natuur-doendinge wat besoekers keer op keer sal laat terugkeer.

Slaapplek

'n Bespreking by Jasmine Cottage sluit in:

2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kindermatras vir 1

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Jasmine Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R826 R702 per nag (vir 2 mense)

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Sep 2019 tot 27 Sep 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za