+68
Gastehuis in Smithfield

Jasmine Cottages

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 116 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Johan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Baie lekker "halfway stop" tussen Gauteng en Oos Londen. Dis ons vierde keer wat ons daar oorbly. Ons moes dringend terugkom Gauteng toe en het op baie kort kennisgewing weer by hulle plek bespreek en weereens was ons nie teleurgesteld gewees nie. Shane het uit sy pad gegaan om alles so aangenaam moontlik vir ons te maak. Sal hulle met graagte aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elisa D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Gerieflik, veilig, skoon, lekker gebly. Ons het 'n heerlike oorslaapervaring by Jasmine Cottages gehad. Shane het ons vriendelik ontvang. Die kamer was silwerskoon en die bed baie gemaklik. Ons kan Jasmine Cottages aanbeveel - ons sal graag weer hier oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shane Alister
Jasmine Cottages
Thank you Elisa

Joshua P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Very enjoyable. It was fantastic! The host was exceptional and very welcoming. I thoroughly enjoyed my stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kerry H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Dankie vir 'n lekker, skoon, veilige plek, bederfies en vriendelikheid. Baie lekker gebly. Baie skoon en netjies, alles wat mens benodig. Veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Would recommend. Great overnight stop. Shane was very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Giulia B
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Feb 2026

Spacious, clean, convenient. Unexpectedly nice cute accommodation halfway between Johannesburg and East London. Spacious cottage, nicely furnished, kind and communicative owners, neat town, safe place. It even has a bidet!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Erna J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Heerlike oorbly tussen Ooskaap en die Noorde! Ons kamer (Rose) in die pragtige ou huis was gemaklik en ons het baie lekker geslaap! Ons gasheer het ons baie welkom laat voel met koffie en ontbyt!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shane Alister
Jasmine Cottages
Thanks Erna.

Schoonraad M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Baie lekker. Skoon, netjies en ruim eenheid met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shane Alister
Jasmine Cottages
Baie dankie, hoop ek sien julle weer.

Jane M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

The hosts were very friendly, the rooms are exactly as shown in the photos. An absolute gem for a place to sleep over.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shane Alister
Jasmine Cottages
Thank you, Jane. Hope to see you again!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Shane Alister Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 116

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

7 Theunissen Street, Smithfield, 9966, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM3ODUzN2RiLWM5NzctNGExMi1iN2ZmLWJlODc3MjBkOTBkZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 116 5 1 5 7 Theunissen Street Smithfield 9966 Vrystaat 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -30.219532778329 26.52585491538
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang