Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jasmine Cottages

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 79 resensies vir Jasmine Cottages
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Madeleine E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Jasmine Cottages was sommer net lekker gewees!

Baie lekker gebly. Plaas omgewing, verblyf netjies en vriedelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Farryn B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Farryn B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and clean.

Stunning room with a beautiful garden. We had a comfortable overnight stay. The host was fantastic and very accommodating. Will definitely be making another visit in the future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sané D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sané D
Saam met vriende

Heerlik en kalm.

Heerlik gebly, baie rustig, netjies en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia M
Gesin met klein kinders

Wonderful.

It was a lovely quiet little place, with a really nice and caring host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvette S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette S

Exquisite!

The most beautiful cottages! Stylishly decorated, squeaky clean, quality linen and beds. We had the most comfortable stay. The host was so friendly and made excellent dinner recommendations. We travelled with two dogs, and it was absolutely hassle-free. Beautiful garden and just all around an absolute pleasure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brendan Telem S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Brendan Telem S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A most pleasant stay.

Don was most welcoming, helpful and friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trish M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trish M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely fabulous.

Don was a super host. Gave us a wonderful welcome, very informative and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk U - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk U
Gesin met tieners

Skoon, netjies, gasvry.

Jasmine Cottages se verblyf is net wat ons nodig gehad het om die lang pad tussen Gauteng en Oos-Londen te breek. Ons gasheer, Donald, was ongelooflik gasvry en het ons hartlik ontvang en sommer dadelik tuis laat voel. Die akkommodasie is vanuit die boonste rakke en ons het "lekke geslaap".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kian E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Kian E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful stopover to the coast.

Very pretty room. Very hospitable host. Very pleasant stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mary H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary H
Saam met eggenoot / lewensmaat

See above.

Fantastic. The host makes every effort to ensure guests' comfort and enjoyment. Exceptional place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nanette D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nanette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Smithfield is a good stopover spot on your way to somewhere else.

Donald was helpful and provided some interesting conversation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelia S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en netjies plek, die gasheer was vriendelik en het ons gulhartig ontvang.

Sal dit vir enige een aanbeveel, het goed geslaap en baie tuis gevoel, vol huislikheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jasmine Cottages se terugvoer

Dear Cornelia,
Thank you so much for your kind review. It was a pleasure for me to have met you. And look forward to next time.
Kindest regards
Don

Jasmine Cottages
Anthony E - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anthony E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very friendly.

Didn't enjoy cigarette and food smells in the bedroom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gus R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gus R

5*****accommodation, when next in Smithfield I'll go back there.

5*****accommodation, when next in Smithfield I'll go back there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zita L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Zita L
Gesin met tieners

Lovely overnight stay.

Don is such a friendly host. Unfortunately, the property has no backup power and so this is not ideal in the current loadshedding situation. The power also pumps water so there was no water. Our host did inform us about this so it was not a problem but just something to keep in mind if booking the property.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

A nice stop after a long time on the road.

Don received us with friendliness. The place is in a quiet part of town and we could get a good night's sleep in before our onward journey.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Derick S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant.

Friendly and accommodating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Segen T - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Segen T
Gesin met klein kinders

Beautiful rooms.

Don was a wonderful host. We had everything we needed, snacks, tea, and cereals but the best part is the beautiful rooms at this cottage. Beautiful Victorian feel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claire V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claire V
Gesin met klein kinders

Clean, beautiful, and a lovely host.

We were travelling with our 7-month-old baby and the host kindly offered us a room with a bath at no extra cost.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyable stay.

We had such a pleasant stay - our host reached out to us prior to arrival to wish us a safe trip, which we really appreciated. On arrival we received a warm and friendly welcome. Beautiful garden and well maintained buildings. The room was clean, neat and spacious. We loved all the attention to detail within the room. Will highly recommend this hidden gem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize E - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful overnight stay.

We loved the time we spent here. The host, Don, was very friendly and a good host. The room was beautiful and it is obvious that a lot of care has been taken to make one's stay comfortable. A lazy sundowner on the verandah ended a busy but productive weekend for us. We will certainly consider this overnight stay on our travels again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fiona G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona G
Gesin met klein kinders

Very hospitable host.

Pleasantly surprised by this wonderful plaace.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanine N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Jeanine N
Gesin met klein kinders

Daar was loadshedding waarvan die eienaar ons nie ingelig het nie en toe agv die loadshedding ook geen water om te stort.

Die ligging is oorkant informele nedersetting en voel onveilig. Ons kamer was binne in die huis en nie 'n cottage nie. Ligging voel onveilig. Ons het 'n kamer in die huis gekry wat baue na rook geruik het. Ons het gedink dat ons 'n private cottage gaan hê soos per die advertensie. Die dorpie is baie afgeleë en verwaarloos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shandre P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Shandre P
Gesin met tieners

Lieflike oornagverblyf.

Pragtige, skoon en baie netjiese kothuisie met lieflike tuin. Don is 'n uitsonderlike gasheer wat uit sy pad gegaan het om ons en die twee honde se verblyf so gerieflik as moontlik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Large comfortable accommodation.

Very comfortable, with everything we needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannah P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannah P
Gesin met klein kinders

Peaceful and relaxing.

A lovely, peaceful stay. We arrived with a warm welcome by wonderful host Donald. Fresh fruit, tea, coffee and a selection of cereals were available in our cottage. The beds were comfortable and the whole cottage is spotless and clean. Had the best pizza down the road and met some lovely, friendly people. Had a wonderful break and will definitely visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Margaret H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret H

Has everything, and more, that you might require for a stopover.

Being provided with fresh fruit, milk in the fridge, wine and fresh flowers is very welcoming. Everything in the rooms was very comfortable and aethically pleasing. Would certainly stay here again if overnighting in Smithfield.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rika M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika M
Gesin met tieners

Don is fantasties!

Heerlike ervaring, gaan beslis dit elke jaar doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angie R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely and relaxing.

This was our second visit to Jasmine Cottages. Beautiful cottage. It is peaceful. The owner Don is very friendly and he makes you feel right at home. Thank you so much for the fruit and chocolates.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jayson O - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jayson O
Besigheidsreis

Pleasant cottage with a lovely host.

The cottage had everything needed and a bit more. The fruit and chocolate were a lovely touch.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda J
Saam met vriende

Lovely home away from home.

Jasmine cottages is in a quiet and peaceful neighborhood, there was adequate hot water with a pump where other guesthouses in Smithfield had no water over the weekend. We felt at home and Donald made us feel welcome. Variety of breakfast foods such as cereal and fruit to nibble on. Beautiful garden, comfortable beds, clean rooms and linen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anri W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anri W
Gesin met tieners

Netjies. Vriendelike diens.

Baie oulike plekkie. Die gasheer is baie vriendelik en behulpsaam. Die eenheid was baie netjies en skoon en baie goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya G
Gesin met klein kinders

Beautiful Cottage, very clean and very friendly host. Definitely would recommend as a halfway stop travelling from Eastern Cape to Gauteng.

Great stopover, a beautiful cottage and Don was an excellent host very friendly and accommodating.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lume M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lume M
Gesin met klein kinders

So much attention to detail!

Jasmine cottages was an unexpected lovely stay in a town we usually just pass through. It is the perfect overnight stay, and Don is such a lovely host. There were more amenitites and thoughtful touches in the Jasmine cottages, than I have seen in a long time. Fresh fruit and chocolate on arrival, and even farm fresh milk and cereals. Surprised in the best way possible, great value for money, highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ryan H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan H
Saam met vriende

Wonderful.

We had a very enjoyable stay. Cottages were immaculate and had everything in that you would need. Donald was helpful and very friendly. Will definitely stay again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Terry S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Terry S
Enkelreisiger

3rd overnight stop on way from CT to Howick.

Jasmine Cottages was by far the most expensive of the 4 nights and the most disappointing. It is marketed as as an upmarket venue but it's got a bit of a run down feel about it. Load shedding is awful for everyone, but power was off in the morning and no option to make a cup of tea (a small gas burner would sort this). The water depends on electric pump which meant there was not a drop of water to brush my teeth in the morning and certainly no shower (even a cold one). Load shedding has been around long enough for some work arounds to be put in place for paying customers. Bathroom needs ventilation and has musty damp smell. Don was however a very decent and helpful chap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jasmine Cottages se terugvoer

Good Afternoon Terry,
You were aware of the cost before you arrived. The power interruption was not only due to Loadshedding, but also to a fault and the substation which took far longer to resolve than expected. We take great pride in everything we do, as I believe the vast majority of reviews will witness. Having said this, we are prepared to offer you a nights free accommodation next time you are past. Thank you for your feedback.
Yours sincerely,
Donald West

Jasmine Cottages
George D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George D
Enkelreisiger

Ideal for a break in overnight trip.

Neat and clean. Friendly host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadene S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadene S
Gesin met klein kinders

Vinnige, vriendelike diens.

Don was so vriendelik en behulpsaam. Hy was super gasvry. Ons het dadelik sommer tuis gevoel en het 'n heerlike nag se rus ingekry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri L
Gesin met klein kinders

Gemaklik, skoon en veilig.

Don het ons waarlik tuis laat voel. Sy kothuis is smaakvol versier en het lugversorging vir 'n ysige koue aand gehad. Hy het selfs vir ons vars melk in die yskas gelos en ontbytpap. Ek sal Jasmine Cottages enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenny P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable, beautifully appointed cottage with everything you could possibly need. Obliging host.

Pretty environment, very warm on a cold day, pet friendly and secure. The perfect stop over in Smithfield and we have tried a number. We will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Saw Johnson D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saw Johnson D
Besigheidsreis

Uitstekend.

Die eienaar is vriendelike en behulpsaam. Baie netjies, skoon en voel onmiddelik tuis. Sal beslis aanbeveel vir almal wat deur Smithfield gaan om by Jasmine Cottage oor te bly. Sommer net vir 'n heerlike naweekwegbreek, of vakansie, beslis 'n moet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jakes D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakes D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik ontvang. Ontspanne atmosfeer.

Woonstel smaakvol gemeubeleer, netjies en skoon. 'n Plesier om daar te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leeann K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leeann K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable stopover in Smithfield.

Don was very welcoming and went out of his way to secure dinner for two weary travellers. Comfortable room - bed a little squeaky, but had a good night's rest.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elrie V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrie V
Gesin met klein kinders

Oornag op pad kus toe.

Pragtig, netjies, gerieflik, skoon, bekostigbaar en ver bo verwagting. Aandag aan klein details. Sal beslis weer gebruik en vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika S
Saam met vriende

Fantastiese verblyf.

Ons is met vriendelikheid ontvang en was op die hande gedra. Donald was baie behulpsaam. Die kombuis is goed toegerus, die leefarea gemaklik en die kamers ruim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renee O - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Renee O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Halfweg-stop na Oos-Kaap.

Jasmine Cottages is 'n goeie oornagstop na die Oos-Kaap vanaf Gauteng. Die eenheid waarin ons geslaap het is nie op die foto's nie, en blyk om na die foto-sessie gebou te wees. Die betrokke eenheid slaap 5 mense, en is opgedeel in 2 gedeeltes, wat semi-privaat is. Een gedeelte slaap 3, en die ander slaap 2, geskei met 'n middeldeur, waarvan elk sy eie badkamer het. Die agterste gedeelte hiervan het wel werk nodig met die voordeur, wat deur reën beskadig is, en 'n swam groei na binne. Die eenheid se badkamer se dak het ook gelek, wat dadelik laat herstel is toe ons dit genoem het. Die buitekant van die gedeelte benodig ook afwerking en verf. Verder is die eenhede baie gerieflik ingerig, met koffie-maak geriewe, melk en vrugte. Aangename oornag-verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese oorbly.

Netjies, skoon, smaakvol gemeubeleer. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hazel P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hazel P

Great sleepover.

Very beautiful, modern place. Clean and beds very comfortable. Kitchen could do with a hotplate as there was only a microwave. Other than that it was a lovely stopover - was beautiful to see all the stars in the night!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, besonder skoon, rustig en vriendelike ontvangs.

Reeds die tweede keer wat ons daar oorbly. Alles is in puik toestand en eienaar baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marian M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marian M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Niks ontbreek nie. Skoon. Netjies. Ruim.

Die wooneenheid is presies reg vir oornag, vir 'n dag of meer. Dis die eerste plek waar daar koffie, tee, suiker, vars melk, drie soorte ontbytgraan en vrugte beskikbaar is en dit nie B&B-verblyf is nie ─ dis selfsorg. Verder is daar 'n ligapparaat indien krag sou afgaan, asook muskietweerder. Daar is net mooi niks om oor te kla nie. Het heerlik oornag vir twee aande. Dis ook 'n stil gebied, geen geraas van bure of motors nie. Baie dankie Don West.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barry C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Accommodation fantastic, but the town Smithfield looking sad and neglected.

A number of homes are in need of TLC.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle C - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic and accommodating.

Donald was a gracious and kind host and the staff was friendly. The cottage we stayed in was pet-friendly, charming, and welcoming. Would 10/10 recommend and would love to stay here again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Enkelreisiger

Wat 'n verrassing!

Ek was onseker wat om verwag in Smithfield and by Jasmine, maar ek was verras! Jasmine was voorwaar 'n lekker plek om te bly. Dit was skoon, netjies en met alles wat ek nodig het. Met die inkoms was die vars vrugte op die tafel besonders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melinda O - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was absoluut smaakvol gemeubileerd en het heerlik geruik.

Als volgens my was perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voortreflik.

'n Galante, fynopgevoede gasheer wat presies weer hoeveel hy moet belangstel and doen voordat hy hom onttrek. Slaapgeriewe sonder gelyke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies. Stil omgewing.

Ons was vriendelik ontvang. Kamer was baie skoon. Bed het lekker geslaap en als wat nodig is was beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen P
Gesin met tieners

'n Pragtige verrassing!

Ons was aangenaam verras met Jasmine Cottage. Toe die deur voor ons oopgaan, kon ons nie glo wat ons sien nie! Pragtig versier en toegerus met al die noodsaaklikhede wat 'n mens aan kan dink. Regtig goed deurdink. Ons het nie die eienaar op aankoms ontmoet nie (weens 'n persoonlike probleem), maar sy warmte het weerspieël in die cottage. Ons het hom wel ontmoet die volgende dag. Ons het baie lekker gebly, en die ware plattelandse atmosfeer terdeë geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kari V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Kari V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not what we had planned!

We specifically booked the Jasmine Cottage long in advance for 2 adults and our 3 dogs for our overnight stop. Jasmine Cottage was given to someone else and we were put into another cottage which was to a large extend still a construction site. We did not enjoy the fact that the cottage was in the process of being renovated and appeared to have someone else living in the space, with their toothbrush and used soaps in the bathroom, and food items in the fridge. I am sure that this cottage will be lovely once completed, but we were disappointed that this mess up came to our attention only 1 hour before arrival in Smithfield!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie C - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Danie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Glad nie ingerig vir karavane nie.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jasmine Cottages se terugvoer

We are so sorry you were disappointed.

Jasmine Cottages
Kitty S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kitty S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful room and comfortable stay.

Kitchenette had coffee, tea, breakfast cereal and a fruit basket and ice in the freezer. The unit is beautifully decorated and DStv available.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige kamer en gerieflike verblyf.

Kombuisie het koffie, tee, ontbytgraan, 'n vrugtemandjie en ys in die vries gehad. Die eenheid is pragtig versier en DStv is beskikbaar.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vakansie.

Baie netjiese leefvertrek met al die nodige geriewe en ekstras! Sal dit definitief kan aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ras B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ras B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig en vriendelik.

Die eienaar, Don, het ons baie tuis laat voel en baie moeite gedoen. Ek sal sonder twyfel die verblyf aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theresa T - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theresa T

Uitstekende diens, gerieflike goed-ingerigte kamer met mooi dekor en skoon wit linne, baie baie vriendelike eienaar.

'n Heerlike oorslaap gastehuis op pad na see bestemming - kan dit hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fred F - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Fred F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Accommodation, service and clutter.

Good accommodation backed by even better service but beware of too much clutter.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Verblyf, diens en te veel goed.

Goeie verblyf en selfs beter diens, maar daar is hopeloos te veel goed.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanus D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig.

Donald is 'n ware gasheer. Pragtige en goed toegeruste kamer in die hoofhuis. Het lekker oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nedine G - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nedine G
Saam met eggenoot / lewensmaat

An absolute pleasure!

If you can think of it, it's there. It's more than your money could buy. I have never had such a lovely stay and with such welcoming people too. The room was above excellent and we enjoyed every little detail. I promise you you won't regret staying with Jasmine Cottages!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes Hendrik W - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes Hendrik W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie besonder verblyf. My vrou was uit die wind geslaan net die ontvangs en verblyf.

Ons sal beslis weer van Jasmine gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew F - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Voorwaar 'n besonderse ervaring gewees. Gasheer baie vriendelik en kamer was pragtig. Rustige huisatmosfeer, het lekker ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jasmine Cottages se terugvoer

Dear Andrew,
Thank you so much for your kind review. We appreciate the effort you made to do this. It was a pleasure meeting you both and we hope to meet up with you again sometime in the future.
Kind regards,
Don

Jasmine Cottages
Tineke G - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tineke G
Enkelreisiger

Warm, vriendelike winterverblyf.

Die eienaar het goeie reëlings vooraf getref om uit te vind wanneer ek gaan aankom en gehelp om 'n restaurant te vind vir aandete.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Donald is die perfekte gasheer en het ons welkom laat voel. Die port het so bietjie gehelp vir die koue. Die ekstras soos melk, pap, tee en koffie en beskuit en vrugte rond alles perfek af. Ons kan hierdie plek beslis aanbeveel. Dit is die moeite werd om bietjie ompad te ry om hier te kom oornag. Ons sal beslis weer hier oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rona S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rona S
Gesin met klein kinders

So tuis soos by jou eie huis.

Don is n gasheer wat sy besoekers se belange op die hart dra. Ons het baie welkom gevoel. Die chalets was skoon en gerieflik. Sal definitief weer daar oorbly op pad van/na Oos-Kaap of besoek aan Vrystaat. Sterk aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eric H - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric H
Saam met eggenoot / lewensmaat

One of the best overnight experiences ever!

This is 5 star accommodation. Everything you would ever need and more. Our host was friendly and accommodating and would go to any lengths to please. Tastefully decorated, neat and clean as a pin. A very pleasant experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Greg J - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greg J
Gesin met klein kinders

Absolutely amazing place to stay.

Donald was extremely accommodating and his venue is one of the best places I have stayed in, I would highly recommend staying there if you are in Smithfield. Thank you Donald, for making our trip memorable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jack M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jack M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike, veilige verblyf, keurig gemeubileerde slaapeenheid en vriendelike diens.

Het ons verblyf geniet by Jasmine Cottages, die kamer was baie netjies en goed gemeubileerd. Vriendelike diens van die personeel en die eienaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna Marie S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anna Marie S
Enkelreisiger

Baie mooi en aangenaam.

Net een probleem, het bespreek vir die cottage en by aankoms 'n kamer binnenshuis gekry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, netjies, skoon en vriendelik.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lyna V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lyna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon, netjies en gesellig.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie B
Gesin met klein kinders

Hartlike ontvangs en aangename verblyf. Waarde vir geld.

Pragtig skoon en netjies met veilige verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris E - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamer was puik, ontvangs vriendelik.

Besig met aanbouings op die perseel. Kamer was 5 ster en word sterk aanbeveel. Sal beslis weer daar wil oornag indien in daardie omgewing is. Dit is ons beste oornag-ervaring. .

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: Theunissenstraat 7, Smithfield, 9966, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDExY2E0YTUxLWJkMjAtNDBjNS1iYWE3LTZiZDNiOTEyNzc2OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 79 5 1 5 7 Theunissen Street Smithfield 9966 Vrystaat 021 201 8901 11:00-19:00 13:00 -30.219663586943 26.525777212828