+35
Selfsorg in Wildernis

Jersey Cottage

4 gaste

1 slaapkamer

2 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Portion 4/174 Farm Skuinskraal, Hoekwil, Wilderness, 6538, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Jersey Cottage bied selfsorgverblyf in 'n oulike kothuis op 'n plaas 10 km vanaf Hoekwil in die Wildernis-omgewing. Gaste kan op die platteland ontspan en tyd op die stoep deurbring.

Dié kothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders onder die ouderdom van 13 en beskik oor 1 en suite-oopplanslaapkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 2 stoele en 'n kaggel. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n slaapbank in die sitarea wat slaapplek aan 2 kinders onder die ouderdom van 13 bied.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas, vrieskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die sitkamer bied toegang tot 'n onderdakstoep met buitemeubels en ingeboude braaigeriewe. Daar is ook 'n boma met 'n vuurput voor die kothuis en gaste het privaat parkeerplek tot hul beskikking.

Jersey Cottage is 1 van 3 plaaskothuise. Dié 3 kothuise is sowat 30 m van mekaar en 350 m vanaf die Dairy House.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Jean J
Gesin met tieners
5.0
Much needed getaway from the busy city life. What a precious gem! Jersey Cottage has everything you need. The jacuzzi really stole the ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2026
Joanne P
5.0
Tranquil comfortable cottage in beautiful surroundings. Jersey cottage is a wonderful place to relax in a pristine environment. The cot...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2026
Maryna D
Saam met lewensmaat
5.0
Kort wegbreek. Wat 'n pragtige plek en omgewing. Dankie vir jou gasvryheid.
Jul 2025
Danielle V
Saam met lewensmaat
5.0
Saligheid vir die siel. Ons het heerlik gebly! Dit is beslis 'n plek waar jou siel kan rus! Heerlike staproete op die plaas met die geluid van koeie i...
Sien meer
Jul 2025
Samantha H
Saam met lewensmaat
4.6
Peaceful. We loved the hot tub and views.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 64

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Portion 4/174 Farm Skuinskraal, Hoekwil, Wilderness, 6538, Wes-Kaap
  • Gaste dink Jersey Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Portion 4/174 Farm Skuinskraal, Hoekwil, Wilderness, 6538, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f394b097f0b55d7d417dda9e890d94e883b40a28fec4226cc66047acda84da1c8192d8dbb9e47cc8756f2834ce937ed39ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 Portion 4/174 Farm Skuinskraal Hoekwil 6538 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.937414293905 22.692475002342
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang