Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jersey Cottage

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 28

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Jersey Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Chantal T - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal T

Sielerus en hemel op aarde.

Pragtige verblyf en omgewing ongelooflik mooi. Die mooiste uitsig en so stil. Absoluut gaande oor Jersey Cottage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Whellan D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Whellan D
Gesin met klein kinders

'n Wonderlike bestelling om werklik te rus!

Linda, die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Die eenheid se dekor is pragtig en toegerus om aan elke moontlike behoefte te voldoen. Vars plaasmelk 'n bonus! Ek sit Jersey Cottage beslis op my lys van gunsteling bestemmings!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jersey Cottage se terugvoer

Ag, dit is dié lekkerste lekker om sulke terugvoer te ontvang.
Ons is baie bly as ons gelukkige gaste gehad het.
En ons hoop ons sien julle gou weer op die plaas.

Jersey Cottage
Alida G - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida G
Gesin met klein kinders

Onvergeetlik! Die huisie is pragtig en baie volledige toegerus.

Ons verblyf by Jersey Cottage was wonderlik. Linda is 'n fantastiese gasvrou en ons is bederf met heerlike warm beskuit, vars melk en paaseiers vir die kinders! Die huisie is volledig toegerus en ons kon heerlik ontspan op die stoep met pragtige uitsig. Ons sal vir seker weer gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jersey Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer, Alida. Ons waardeer dit opreg.
Ons is altyd dankbaar wanneer ons families hier by ons gehad het wat lekker gekuier het en goeie memories van hulle saamwees huistoe neem.
Hoop ons sien julle gou weer op die plaas.
Linda

Jersey Cottage
Lizaandré H - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizaandré H
Gesin met klein kinders

5-ster!

Heerlik! Pragtige ligging, goed toegerus en dierbare eienaars wat altyd bereid is om te help. Ons was tuis!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam, vriendelike mense, baie netjies en skoon.

Wat 'n lieflike plek om te ontspan, in 'n beeldskone veilig omgewing. Gasheer Johan was baie vriendelik, en ons dadelik laat tuis voel. Beveel dié verblyf ten sterkste aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jersey Cottage se terugvoer

Ons is baie bly julle het lekker gekuier Jaco. Hoop om julle weer op die plaas te verwelkom in die toekoms.
Groete,
Linda

Jersey Cottage
Marzel R - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marzel R
Gesin met klein kinders

Rus vir die siel.

Ons het elke rustige oomblik geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jersey Cottage se terugvoer

Beste Marzel,

Baie dankie, ons is baie bly dat julle die rustigheid op die plaas geniet het.

Groete,
Linda

Jersey Cottage
Berna S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berna S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beeldskoon en rustig.

Dit was 'n ideale wegbreekplek vir my en my man. Stil. Beeldskone ligging. Die kothuis self is keurig versier, funksioneel en gemaklik. Gaan definitief die kinders bring en een van die groter kothuise bespreek. Dankie vir die gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jersey Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer Berna. Ons waardeer dit baie.
Ons hoop om julle gou weer hier op die plaas te sien.
Linda

Jersey Cottage
Rohan B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rohan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid vir hart en siel.

Awesome plek en ligging. Rustig rondom en 'n berg- en plaasuitsig wat regtig oor en oor gekyk na kan word. Lekkerste plekkie vir 'n wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfeel 4/174 Skuinskraal Plaas, Hoekwil, Wildernis, 6538, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd36ca72105a7befebedf331c403e844384d107df8b62366b17c4200aa26ad46c630b6b8f9907462e884fe461605aef1c278e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 Portion 4/174 Farm Skuinskraal 10 km from Hoekwil 6538 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.937414293905 22.692475002342
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem