+141
Selfsorg in Center

Jetty Self-Catering

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Cindy M
1 nag
5.0
Mrt 2026

It was lovely, convenient, so close to the sea and to town. It was lovely, only gripe was that the curtains are not thick enough to block out the light coming through the window due to the lights that are on outside the cottage the whole night. The room therefore was dusky rather than dark.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delene S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Uitstekende ligging in 'n veilige omgewing. Ons kom weer! Dit was heerlik! Ruim en gerieflik en uitstekend geleë. Beslis 'n plek waar ek weer sal oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Perfek, net te kort. Baie dankie, perfek geleë, naby die dorp en see, silwerskoon kamers en gereeld skoon handdoeke, sal vir seker weer gaan kuier. Die TV-pakket is nogal klein, alle Afrikaanse programme is oorgeklank, maar as ons op vakansie is, is TV nie so belangrik nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianna H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Very good. Ideal location, clean and neat. Bed comfortable, fur child was welcome. Drain issue, TV did not work, flat sheet on bed missing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elaine J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Perfek! Amazing visit! We had the most wonderful stay! Our host was so welcoming, helpful, and friendly. The little place we stayed in was superbly equipped with everything we needed, making it feel like home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fazlul K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Excellent. Very good old world charm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cheryl S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Excellent stay, great location. We had a lovely stay; although extremely old, the place is in mint condition and the host was very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marike G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Gasvry en naby alles in Swakopmund. Pragtige ikoniese huis oorkant die strand en stapafstand naby restaurante. Lekker groot kamers met alles wat jy nodig het in die kombuis. Die eienaars was ook baie vriendelik en het ook aanbeveel waar ons kan gaan eet. Ons het baie lekker hier gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Awesome stay in Swakopmund! Awesome spot, central, secure and clean. WiFi is a bonus. Will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Happy to hear the crashing of waves, comfortable place to stay. Staff are friendly, safe parking, within walking distance of the beach and good restaurants.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Corner off Strand and Anton Lubowski Street, Swakopmund, Erongo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 44 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABScZND1gOEDHbXUBp71tIo3pop10SAAgWamYBkngmQ6ZyBmCaw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 69 5 1 5 Corner off Strand and Anton Lubowski Street Swakopmund Erongo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -22.681721207529 14.522960420086

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang