+22

4 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Big Tree Lane, Off Forest Hall Road, The Crags, Plettenberg Bay, 6602, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Jispa Cottage is 'n pragtige verhewe houtkothuis in The Crags, Plettenbergbaai. Die huisie is ingerig is vir selfsorg. Dis op 'n fynbos-rif, omring deur 'n inheemse woud, in 'n privaat eko-dorp en natuurreservaat geleë.

Jispa Cottage het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers. Die kothuis het 1 badkamer, en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetkamer wat lei na 'n dek met 'n uitsig oor die fynbos. Die hoofslaapkamer het 'n koninginggrootte-bed en dubbeldeure wat na die bos lei. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n buite-bad en -stort.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n gasstoof en elektriese oond, 'n yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n knus sitarea met 'n houtkaggel. Die leefarea lei na 'n dek met Weber-braaigeriewe en 'n uitsig oor die fynbos, woud en op die berge.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Josephine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Big Tree Lane, Off Forest Hall Road, The Crags, Plettenberg Bay, 6602, Wes-Kaap
  • Gaste dink Jispa Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Big Tree Lane, Off Forest Hall Road, The Crags, Plettenberg Bay, 6602, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHUMo4wt5O83qIs0QuK8HcttoQxzovcbdWhDV8qG7i57OHju8Y7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 Big Tree Lane Off Forest Hall Road, The Crags 6602 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.98017571771 23.486379683017

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang