Tuinroete Akkommodasie by Jispa Cottage | LekkeSlaap
+22

Jispa Cottage

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Big Tree-laan, Langs Forest Hall-weg, The Crags, Plettenbergbaai, 6602, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 2
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Jispa Cottage is 'n pragtige verhewe houtkothuis in The Crags, Plettenbergbaai. Die huisie is ingerig is vir selfsorg. Dis op 'n fynbos-rif, omring deur 'n inheemse woud, in 'n privaat eko-dorp en natuurreservaat geleë.

Jispa Cottage het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers. Die kothuis het 1 badkamer, en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninginggrootte-bed en dubbeldeure wat na die bos lei. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n buite-bad en -stort.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n gasstoof en elektriese oond, 'n yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Die eetkamer het 'n etenstafel met sitplek vir 4. Die knus sitkamer het 'n kaggel en 'n platskerm-TV. Die leefarea lei na 'n dek met Weber-braaigeriewe en het 'n uitsig oor die fynbos, bos en op die berge.

Slaapplek

’n Bespreking by Jispa Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir Jispa Cottage
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Big Tree-laan, Langs Forest Hall-weg, The Crags, Plettenbergbaai, 6602, Wes-Kaap
  • Gaste dink Jispa Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Big Tree-laan, Langs Forest Hall-weg, The Crags, Plettenbergbaai, 6602, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 2
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHUMo4wt5O83qIs0QuK8HcttoQxzovcbdWhDV8qG7i57OHju8Y7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Big Tree Lane Off Forest Hall Road, The Crags 6602 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.980264684498 23.48648160696
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za