Jolani 2 Guest House
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Polla Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 19
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Estelle P - Des 2019
Algehele gradering
Het gevoel of ons in ons eie plek is.
Jolani 2 Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie. Dit was voorwaar lekker om julle te huisves. Wanneer julle weer na die Goudvelde toe kom, kan jul gerus weer kom kuier. Geniet die Kers seisoen en Voorspoed vir 2020!
- Kapasiteit: 22 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Badenhorststraat 1, Naudeville, Welkom, 9460, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom