+13
Selfsorg in Paternoster

Jongnooientjiesfontein

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 89 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Patricia V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Absoluut aanbeveelbaar! Absoluut perfek, pragtig mooi. Vol DStv pakket 'n bonus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clarissa F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Very comfortable and convenient. Our stay was very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

A perfect stay in all aspects. A perfect stay in all aspects. The property met all our needs, lacked nothing and far surpassed many other properties on our holiday that cost substantially more per night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Jongnooientjiesfontein
Bly julle het dit geniet en dankie vir die mooi resensie.

Cathy W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2026

The hostess needs to be more professional towards guests. I come away with my nephew to have respite from my husband who has dementia, and my nephew has to care for his mother of 91. So these stays are vitally important to recharge our batteries. We chat about our situations back home and support each other with advice. We were talking on the balcony until the hostess came upstairs at 10pm and her words were, "Please go inside. You're making a lot of noise." There's a braai there, and I'm sure people sit and chat. All she needed to say in a tactful way was, "Please keep your voices down" or have a notice up saying, "No talking on the balcony after 10:30." It spoilt the stay away. We certainly had no intentions of braaing the next night. And please tell her those rusks must be a year old. The next afternoon, while having a rest, a mower, weed eater, and blower went on for 90 minutes from 3-4:30pm. All in all, it wasn't the peace we needed, although we loved Paternoster and walked for miles.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Charlotte J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Awesome vakansie en kannie wag om weer te gaan nie! My moeder was saam en ons het ons gate uit geniet. Die plek was so skoon en netjies, ons kon 'n lekker vuurtjie aansit en die uitkyk met al die wit huisies was pragtig. Die kamers was so goed toegerus met alles wat mens nodig kan kry en nog meer. Baie lekker geleë en loopafstand van alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santie K
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Sep 2025

Netjies, skoon, vriendelike gasvrou. Oulike plek vir besigheidsreisiger vir 'n paar nagte se oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hanri L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

Gerus. Ons het baie lekker gebly, maar was onbewus dat die woonstel bo op 'n afgetredene se woning gebou is. Dus was die klankuitset by die braai bietjie harder as verwag en het die eienaar ons daarvan bewus gemaak.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

David M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2025

Baie rustige omgewing. Definitief lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Casper W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie skoon en netjies plekke ideaal vir twee persone in 'n baie rustige omgewing. Baie skoon en netjies plekke ideaal vir twee persone in 'n baie rustige omgewing wat stapafstand is van die strand, winkels en restaurante. Bied al die nodige geriewe vir 'n baie lekker bly en ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Was my beste tyd. Paternoster en Elmarie goeie kombinasie. Watter ongelooflik pragtige plekkie. Die gasvryheid was so eg Suid-Afrikaanse. Dankie, jy het ons tuis laat voel. Plekkie kan ek hoog aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Jongnooientjiesfontein
Was aangenaam om julle hier te huisves. Beslis sal ek julle aanbeveel as gaste.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 89

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

4 Pikkewyn Street, Klein Paternoster, Paternoster, 7381, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJmYTQ4MWQ0LWExZGEtNDk4OS04N2YwLTc4NDY4NGU1YjRlYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 89 5 1 5 4 Pikkewyn Street Klein Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.808242605836 17.897801399231
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang