Jongnooientjiesfontein
Opsomming van Resensie
Johann U - Apr 2022
Gemiddeld
Rus en Vrede.
Dirk C - Mrt 2022
Gemiddeld
Lekker en veilig.
Emile R - Jan 2022
Gemiddeld
Dit was baie lekker, sal beslis weer kom.
Rayvan M - Nov 2021
Gemiddeld
Pleasant.
Jongnooientjiesfontein se terugvoer
Baie bly julle het dit geniet. Julle is enige tyd weer welkom.
Louise C - Sep 2021
Gemiddeld
Gesellige netjiese en private verblyf.
Frederik B - Apr 2021
Gemiddeld
Dit was heerlik. Eenheid was stunning, ruim en goed ingerig met al die nodige.
Jongnooientjiesfontein se terugvoer
Bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle binnekort weer.
Adrian H - Mrt 2021
Gemiddeld
Nice cosy place for 2.
Aletchia V - Feb 2021
Gemiddeld
Die eienaar is baie vriendelik daar was niks kort in die woonstel nie
Don H - Feb 2021
Gemiddeld
Awesome and peacful.
Jongnooientjiesfontein se terugvoer
Bly julle het dit geniet.
Adri L - Nov 2020
Gemiddeld
Geniet die rustigheid, omgewing is pragtig en woonstel was skoon.
Jongnooientjiesfontein se terugvoer
Dit was 'n plesier om julle te huisves. Julle is enige tyd weer welkom.
Dorothy S - Sep 2020
Gemiddeld
Lieflike atmosfeer en dekor.
Jongnooientjiesfontein se terugvoer
Hi Pierre en Dorothy, bly julle het julle verblyf geniet. Julle sal altyd hier welkom wees.
Baveer D - Aug 2020
Gemiddeld
A great place to relax.
Jongnooientjiesfontein se terugvoer
I am glad you enjoyed your stay. Hope to hear from you again and stay safe
Izelle V - Feb 2020
Gemiddeld
Dit was heerlik.
Kaylin B - Sep 2019
Gemiddeld
It was so comfy and beautiful.
Jongnooientjiesfontein se terugvoer
Good day Kaylin,
Glad you enjoyed your stay. Take good care of your little girl.
Ettienne A - Aug 2019
Gemiddeld
Asemrowend.
Jongnooientjiesfontein se terugvoer
Baie bly julle het dit geniet.
Hoop julle kom kuier weer.
Francois V - Apr 2019
Gemiddeld
Baie oulike plekkie, stapafstand van die strand.
Lees meerJongnooientjiesfontein se terugvoer
Bly julle het dit geniet dit was 'n plesier om julle te huisves.
Rozanne S - Feb 2019
Gemiddeld
Netjies en gerieflik.
Lees meerJongnooientjiesfontein se terugvoer
Ek is jammer om te hoor julle is gevra om sagter te praat, maar ek was nie bewus daarvan nie. Hoe wie ook al julle nommer gekry het is vir my 'n raaisel aangesien julle stoepkuier my beslis nie gepla het nie. Mens neem gewoonlik omstanders in aanmerking waar jy ook al tuisgaan.
Yvette E - Aug 2018
Gemiddeld
'n Weggesteekte oulike, gerieflike, netjiese juweel.
Kaydee H - Apr 2018
Gemiddeld
Rustig en baie lekker on te ontspan.
Joseph R - Mrt 2018
Gemiddeld
Dit was lekker om by julle te bly en dis baie mooi.
Jongnooientjiesfontein se terugvoer
Bsie bly jy het dit geniet. Enige tyd weer welkom hier.
Nicola S - Feb 2018
Gemiddeld
Netjiese, gerieflike verblyf.
Leanke V - Jan 2018
Gemiddeld
Dit was heerlik, als is daar!
Jongnooientjiesfontein se terugvoer
Dankie, ek is baie bly julle het dit geniet. Ons hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Elmarie
Jimmy S - Des 2017
Gemiddeld
Baie slegte ontvangs deur eienaar.
Jongnooientjiesfontein se terugvoer
Dit is vreemd dat net Jimmy klagtes het en nie vorige gaste nie. Ek het nie geweier om 'n matras te voorsien nie. Jimmy het my in kennis gestel dat sy dogter by 'n vriend sal slaap. Met aankoms het ek gese dat daar nie 'n matras is nie aangesien hy my ingelig het dat sy dogter by vriende gaan slaap en hy het nie op 'n matras aangedring nie. Aangesien hy blykbaar sy eie reels by verblyfplekke toepas en ek dit nie wou toelaat nie, het ons daaroor geargumenteer. Ek sal hom beslis nie as gas aanbeveel nie.
Jaco En Careen B - Des 2017
Gemiddeld
Fantasties, rustig, lekker!
Jongnooientjiesfontein se terugvoer
Dankie, bly julle het dit geniet.
Riaan N - Sep 2017
Gemiddeld
Baie gesellig en oorgenoeg vir twee persone wat 'n lekker wegbreeknaweek wil hê.
Johan O - Sep 2017
Gemiddeld
Baie rustig, privaat en gasvry.
Kara L - Jul 2017
Gemiddeld
Rustig en vreedsaam.
Jongnooientjiesfontein se terugvoer
Dankie vir die positiewe opmerking. Bly julle het dit geniet.
Kom gerus weer.
Carmelita O - Jun 2017
Gemiddeld
Koud.
Jongnooientjiesfontein se terugvoer
Dit is die eerste keer dat klagtes oor die dak is, dit is 'n soldervertrek. Daar is 'n goeie duvet en twee dik komberse en 'n verwarmer, en dit was nie die koue weer waaraan ons gewoond is nie.ek dink net julle is nie aan die soort weer gewoond nie. Jammer dat julle dit nie geniet het nie.
Melody J - Apr 2017
Gemiddeld
Die verblyf was goed, maar voel daar kort bietjie ekstra moeite. Bietjie ver van die strand.
Lees meerJongnooientjiesfontein se terugvoer
Dit is 'n ongegradeerde, bekostigbare, selfsorg eenheid. As luukses verwag word moet die prys daarby aanpas en dan is dit vir die gewone mens nie meer bekostigbaar nie.
Antonie S - Apr 2017
Gemiddeld
Skoon, netjies en baie rustig! Het baie lekker gebly en ontspan!
Elizabeth M - Mrt 2017
Gemiddeld
Baie goed ingerig.
Anita A - Jan 2017
Gemiddeld
Dit was fantasties.
Celeste S - Jan 2017
Gemiddeld
Perfekte verblyf vir 'n lekker wegbreek!
Jongnooientjiesfontein se terugvoer
Baie bly julle het dit geniet. Kom gerus weer.
Ronald M - Nov 2016
Gemiddeld
Fantasties rustig.
Tracey V - Sep 2016
Gemiddeld
It was peaceful.
Ida D - Sep 2016
Gemiddeld
Heerlik privaat in stil area.
Jongnooientjiesfontein se terugvoer
Ek is baie bly julle het dit geniet. Dankie vir goeie opmerking. Ek sien uit daarna om julle weer hier te sien.
Elmarie
Madene K - Sep 2016
Gemiddeld
Daar is voorsiening gemaak vir alles wat benodig word en geen moeite is ontsien om gaste goed te laat voel nie.
Jongnooientjiesfontein se terugvoer
Baie dankie vir die aangename oorsig. Ek is bly julle het dit by ons geniet.
Chanelle B - Mei 2016
Gemiddeld
So rustig! Beste plek om te ontspan.
Kobus R - Mei 2016
Gemiddeld
Dit was ongelooflik lekker.
Lees meerElzette H - Apr 2016
Gemiddeld
Fantasties!
Elmarie E - Apr 2016
Gemiddeld
Jongnooientjiesfontein het absoluut aan al ons behoeftes voorsien - meer as wat ons verwag het.
Lees meerJongnooientjiesfontein se terugvoer
Baie dankie vir die mooi oorsig en dat die plek do netjies gelaat . Ek is bly julle het dit geniet.
Elmarie
Jan O - Mrt 2016
Gemiddeld
Plek baie netjies met 'n heerlike groot bed.
Karien E - Aug 2015
Gemiddeld
Heerlik ontspan.
Alwyn V - Mei 2015
Gemiddeld
Splinternuut en baie lekker gebly. Die koninggrootte-bed het heerlik geslaap.
Zahn R - Apr 2015
Gemiddeld
I enjoyed every relaxing moment! I loved spending the mornings on the stoep. everything you need for time-out.
Sonnica S - Apr 2015
Gemiddeld
Heerlike wegbreek ...
Susanna L - Mrt 2015
Gemiddeld
Naweek weg in Paternoster
Jerome R - Feb 2015
Gemiddeld
Great stay!
Lily E - Jan 2015
Gemiddeld
Ons kan dit beslis aanbeveel.
Tanya C - Jan 2015
Gemiddeld
Pragtig, heerlik, waarde vir geld.
Karen G - Des 2014
Gemiddeld
Rus en vrede vir die siel!
Nikki D - Okt 2014
Gemiddeld
It was so tranquil, really an awesome experience.
Candice H - Aug 2014
Gemiddeld
Voorwaar 'n plekkie om lekker te rus.
Nicola S - Jul 2014
Gemiddeld
Goed!
Renette K - Mrt 2014
Gemiddeld
'n Baie oulike plek.
Phil H - Mrt 2014
Gemiddeld
Courteous and clean, you have a good feeling once you enter the place.
Johan V - Jan 2014
Gemiddeld
'n Lieflike plekkie om te gaan ontspan!
Hannes K - Jan 2014
Gemiddeld
'n Baie mooi eenheid.
Manny S - Des 2013
Gemiddeld
Good place to stay at
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pikkewynstraat 4, Klein Paternoster, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18