+141
B&B in Fichardt Park

Juliet Rose Guest House

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Hendrik M
Kort verblyf
5.0
Jun 2026

Stil, rustig, skoon, veilig, voel tuis, goeie waarde vir geld! Juliet Rose is 'n lieflike plek om te oornag. Dit is skoon, netjies en afgerond met veilige parkering. Die gasvrou is baie vriendelik en uiters behulpsaam en akkommoderend. Die WiFi is vinnig en stortwater is warm. Die kos wat voorgesit word, is uitstaande - probeer gerus die lamsbredie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maritza B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Oornag verblyf tussen Wes-Kaap en Gauteng. Wat 'n ongelooflike pragtige plek. Baie netjies en skoon. Alles wat jy nodig het, is daar. Die gasvrou is 'n juweel en so behulpsaam. Ons het baie lekker daar gebly en veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carrie H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

An overnight stopover. A lovely cosy place with a very warm welcome. We enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunnette K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Netjies, skoon plek. Dit was absoluut die geld werd. Ek en my moeder het daar tuisgegaan. Die pragtige gasvrou het ons welkom laat voel. Ons het aandete en ontbyt geniet, en dit was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erane D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Puil - julle sien ons weer! Baie oulike plekkie - warm hartmense. Heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marna G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Was kuuks en alles wat ons nodig het. Baie vriendelike mense. Baie lekker gebly binne die eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carl O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie aangename verblyf. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Felicity M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Dit was lekker. Dit was baie lekker om daar te kon bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gurshon C
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2026

Perfect for the occasion! Our stay at Juliet Rose Guest House was absolutely great and the hostess was so nice; she went above and beyond to make our stay memorable. The food was also really good. The place was clean and surprisingly spacious. We'll definitely be coming back here.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elrich M
1 nag Gesin met tieners
4.8
Apr 2026

Waarde vir geld. Lekker gebly, en diens was puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 204

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R790
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Bespreek

50 Van Laun Crecent, Fichardt Park, Bloemfontein, 9317, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 33 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA331bbea04d4ce0a1c307b11f43ce988f3652a60b23d71e4413cb8baeec2af146cf01720a1fc0ac14eaac930880a42318e6dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 50 Van Laun Crecent Fichardt Park 9317 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.1417822 26.1709189
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang