+138
B&B in Fichardt Park

Juliet Rose Guest House

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.0
Veiligheid
4.1
Anonieme gas
1 nag
5.0
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Belinda
Juliet Rose Guest House
Hi Charnel, baie dankie vir jou terugvoer! Ons waardeer dit opreg!

Danie R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Baie goeie oornag plekkie so langs die N1. Die kamer is baie netjies en skoon. Baie goeie oornag plekkie so langs die N1.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Belinda
Juliet Rose Guest House
Dankie vir jou terugvoer, ons waardeer opreg.

Loots Renovations J
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Des 2025

Baie lekker gebly. Ons het baie lekker gebly en geslaap, doodstil omgewing, so na 'n lang dag op die pad was dit wel ontvang. Net die parkeering is bietjie sleg, kon nie voor ons plekkie stop nie, veral met klein kindertjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Belinda
Juliet Rose Guest House
Baie dankie vir die terugvoer! Omdat ons nog nuut is, is ons nou nog besig met paving en parkering! Hoop as jul weer kom, kan jul voor jul kamer stop! Mooi dag!

Cobus M V
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2026

Relaxed and peaceful. We had a good stay. The room was tidy, neat and clean. We had a peaceful rest on our stopover in Bloem and will stay there again in future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Belinda
Juliet Rose Guest House
Thank you for the feedback, Cobus. Hope to welcome you and your family again soon!

Lesley-Ann V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jan 2026

Great! We had a really nice experience. The receptionist was very nice and accommodating; we really had no complaints!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Belinda
Juliet Rose Guest House
Thank you, Lesley-Ann. Hope to welcome you and your family again in the future!

Nannette G
1 nag Gesin met tieners
4.4
Des 2025

Clean, affordable, friendly staff. Belinda was wonderful. Highly recommended. It was a privilege to be among the first guests to stay here. The guest house was clean, comfortable, and offered excellent value for money. The staff were friendly and welcoming, and a special thank you to Belinda, who went out of her way to assist us with a special request. We will definitely be staying here again and highly recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Belinda
Juliet Rose Guest House
Baie dankie, julle was so vriendelike groep mense, dit was so lekker om jul te huisves! Kom kuier gerus weer as jul hier verbykom! Groete

Tony L
1 nag Gesin met tieners
4.4
Des 2025

Okay for a night. Although neat and clean. We had no hot water in the evening and no soap in the bathroom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Belinda
Juliet Rose Guest House
Hi Tony! Thanks for your feedback, we have sorted the soap in rooms and investigated the hot water issue.

Maarten V
1 nag Gesin met tieners
1.6
Des 2025

Swak. Glad nie. Die toilet sitplek pas nie op die toilet nie. Die tweede kamer se veiligheidshek sowel as die glasdeur sluit nie. Parkeerplek is baie swak; daar was Sondagoggend nog ’n gas se kar wat vasgesit het op die parkeerarea. Geen veilige parkering nie, geen sleutel vir die slot nie, en dit kan nie van die buitekant gesluit word nie. Ek kan nie dink dat die webtuiste toelaat dat sulke swak blyplekke op hulle webwerf geadverteer word nie. Sal maak dat ek nie weer die webtuiste gebruik nie.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0
Belinda
Juliet Rose Guest House
Mnr Maarten, ek dink regtig mnr se resensie is onregverdig. Ons is 'n nuwe gastehuis en het regtig hard gewerk om kamers mooi netjies en klaar te kry voor die vakansie. Ek het die dag na u vertrek gaan kyk na die deur en hy het sonder moeite van buite gesluit. Ek weet nie wat die probleem was die aand wat julle tuis gegaan het. Omdat ons nog nuut is, is ons nog besig met paving en parkering aan die buitekant. Soos hulle sê, "Rome is nie in een dag gebou". Ons het die persoon versoek om sy voertuig weg te trek van die grondarea waar hy parkeer het, omdat daar 'n storm voorspel word in Bloem, wat hy nie gedoen het. Ons het buitengewoon baie reen daardie aand gehad, daarom die rede dat sy voertuig nie kon uitkom. Ons het hom wel gehelp die volgende oggend. U het ook vergeet om te noem dat ons u geld terugbetaal het vir die kamer vir u ongerief. Hoop u kry wel 'n goeie blyplek volgens u hoë standaarde op die LekkeSlaap-webblad as u weer wil reis. Vriendelike groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 175

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R790
10 % AF
R 790 R 711
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R790
10 % AF
R 790 R 711
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R790
10 % AF
R 790 R 711
per nag, vir 2 mense
Bespreek

50 Van Laun Crecent, Fichardt Park, Bloemfontein, 9317, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 33 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA331bbea04d4ce0a1c307b11f43ce988f3652a60b23d71e4413cb8baeec2af146cf01720a1fc0ac14eaac930880a42318e6dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R790 nouVanaf R711 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 50 Van Laun Crecent Fichardt Park 9317 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.1417822 26.1709189

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang