LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+21
Gastehuis in Belgravia

Jungnickel Guesthouse



  • 23 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 24 Park Road, Belgravia, Kimberley, 8301, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Jungnickel Guesthouse is in Kimberley geleë. Die gastehuis is lekker naby verskeie sakegeriewe en besienswaardighede in die dorp.

Daar is 19 kamers wat individueel versier is. Elke kamer het 'n dubbel- of enkelbed en 'n en suite-badkamer.

Hier is 7 en suite-kamers, veilige parkeerplek en konferensiegeriewe.

Die ander perseel is 400 m vanaf die hoofhuis in Parkstraat en het 12 en suite-kamers, 'n swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Jungnickel Guesthouse is in dieselfde pad as Pathcare, Kimberley Provinsiale Hospitaal, restaurante en museums geleë. Die gastehuis is ook net om die hoek van 'n openbare swembad, 1,5 km van De Beers-myn af, en 2,7 km vanaf die Groot Gat.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Lughawe-vervoer op versoek
Skoonmaakdiens
Konferensiegeriewe

Kamers

Dubbelkamers
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
4 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Daar is 7 dubbelkamers. Elke kamer het 'n dubbelbed, en 'n en suite-stort. Elke kamer het toegang tot die gastehuis se gemeenskaplike kombuis. Sommige van hierdie kamers het 'n privaat ingang.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Gaste klok by ons kantoor in die hoofhuis by Parkstraat 24 in.
'n Heerlike buffet-ontbyt is ingesluit en 'n tuisgemaakte aandete of middagetepakkie, wat deur 'n sjef voorberei word, kan vooraf teen 'n ekstra koste versoek word.
Middag- en aandete is op versoek teen ekstra koste beskikbaar.
Harde musiek, gepraat of ander geluide wat ander gaste na 20:00 saans mag pla, word nie toegelaat nie.
Slegs gaste wat bespreek het, mag die geriewe gebruik.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Gesinskamers
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 5)
  • Plek vir 5 persone
  • 2 volwassenes, 3 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
3 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Daar is 6 gesinskamers. Elke kamer het 'n dubbelbed, en gaste het die keuse om ook 1, 2 of 3 enkelbeddens te hê. Elke kamer het 'n en suite-stort en toegang tot die gastehuis se gemeenskaplike kombuis.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

5

3 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Gaste klok by ons kantoor in die hoofhuis by Parkstraat 24 in.
'n Heerlike buffet-ontbyt is ingesluit en 'n tuisgemaakte aandete of middagetepakkie, wat deur 'n sjef voorberei word, kan vooraf teen 'n ekstra koste versoek word.
Middag- en aandete is op versoek teen ekstra koste beskikbaar.
Harde musiek, gepraat of ander geluide wat ander gaste na 20:00 saans mag pla, word nie toegelaat nie.
Slegs gaste wat bespreek het, mag die geriewe gebruik.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Marilyn R
Saam met vriende
5.0
Great host - friendly staff, helpful and overall a great stay. Breakfast 100%. Everything was great, only a little niggle was the water...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2026
Elmarié H
Saam met lewensmaat
5.0
Sorgvry en heerlik! Altyd 'n plesier om by julle te bly. Vriendelike, hulpvaardige, lekker mense!
Feb 2025
Robyn S
Saam met lewensmaat
4.8
A great place for a stopover in Kimberley. We asked for and got the same room as last time, which was really accommodating. The room ha...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Nikita R
Saam met lewensmaat
4.8
Rus plek vir die aand na 'n lang dag se ry. Ons het 'n goeie nagrus gehad. Die aircon het glad nie koud gemaak nie en het begin lek, en die fan het ge...
Sien meer
Jan 2025
Hester J
Saam met lewensmaat
4.6
Baie gasvry! Sal beslis weer daar bespreek. Lekker gebly! Ons was in Kamer 3 in die gastehuis en was nogal lawaaierig vroegoggend, omdat dit direk in ...
Sien meer
Apr 2025

4.7/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Marilyn R
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Great host - friendly staff, helpful and overall a great stay. Breakfast 100%. Everything was great, only a little niggle was the water pressure - but other than that - great! Will be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarié H
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Sorgvry en heerlik! Altyd 'n plesier om by julle te bly. Vriendelike, hulpvaardige, lekker mense!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robyn S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

A great place for a stopover in Kimberley. We asked for and got the same room as last time, which was really accommodating. The room has everything you need and is very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lizette
Jungnickel Guesthouse
Good day, Thank you very much for your positive feedback. It was really a blessing to have and to host such friendly, easy-going people back home away from home. Looking forward to your next stay. Have a lovely day. Kind regards, Jungnickel Team

Nikita R
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Rus plek vir die aand na 'n lang dag se ry. Ons het 'n goeie nagrus gehad. Die aircon het glad nie koud gemaak nie en het begin lek, en die fan het geraas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester J
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Baie gasvry! Sal beslis weer daar bespreek. Lekker gebly! Ons was in Kamer 3 in die gastehuis en was nogal lawaaierig vroegoggend, omdat dit direk in die eetkamer uitloop.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ane D
1 nag ⋅ Saam met vriende
4.4
Sep 2026

Nice pool. The shower has no edge, so water reaches all over the bathroom floor. Also, the bathroom window opens up to a closed service duct, so there is no ventilation to dry up spilled water quicker.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Robyn S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Had everything we needed for a restful overnight stay. Very comfortable and convenient overnight stay in well-appointed accommodation in a quiet area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tasneem K
1 nag
5.0
Jan 2024

Friendly awesome stay. Awesome service, pool and breakfast a real treat. Place was clean, beds comfortable and the friendliness was really welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Jungnickel Guesthouse
Thank you for the positive feedback, we appreciate it. We're looking forward to accommodating you again in the future.

Victoria G
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Perfect for overnight. Breakfast was included which was very nice. The room was comfortable and the bed and bedding were of good quality. Management was very helpful and friendly. Highly recommended for an overnight stay or even longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dylan V
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2023

Baie goeie kliëntediens, vriendelik. Baie vriendelike mense. Baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 10 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur

Ligging

Gaste dink Jungnickel Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 20:00
Uitklok Voor 10:00
Dubbelkamers
B&B
Gesinskamers
B&B

Gaste klok by ons kantoor in die hoofhuis by Parkstraat 24 in.
'n Heerlike buffet-ontbyt is ingesluit en 'n tuisgemaakte aandete of middagetepakkie, wat deur 'n sjef voorberei word, kan vooraf teen 'n ekstra koste versoek word.
Middag- en aandete is op versoek teen ekstra koste beskikbaar.
Harde musiek, gepraat of ander geluide wat ander gaste na 20:00 saans mag pla, word nie toegelaat nie.
Slegs gaste wat bespreek het, mag die geriewe gebruik.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek

24 Park Road, Belgravia, Kimberley, 8301, Noord-Kaap

Sien kaart
  • 23 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5595812f7389478611ef0ef11a2af52c031ce93a7b3987acb4ec0efc953088d392f8b9ad7c90ff16df46f4b2422ef9a4f1d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 24 Park Road Belgravia 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.74385 24.77215
Soek in 'n groter streek