Jungnickel Guesthouse
- Kapasiteit: 29 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Park Road, Belgravia, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R990 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Jungnickel Guesthouse is in Kimberley geleë. Die gastehuis is lekker naby verskeie sakegeriewe en besienswaardighede in die dorp.
Daar is 19 kamers wat individueel versier is. Elke kamer het 'n dubbel- of enkelbed en 'n en suite-badkamer. 'n Heilsame ontbyt is ingesluit en 'n tuisgemaakte aandete of middagetepakkie kan vooraf teen ekstra koste gereël word.
Gaste klok by ons kantoor in die hoofhuis by Parkstraat 24 in. Hier is 7 en suite-kamers, veilige parkeerplek en konferensiegeriewe.
Die ander perseel is 400 m vanaf die hoofhuis in Parkstraat en het 12 en suite-kamers, 'n swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek.
Jungnickel Guesthouse is in dieselfde pad as Pathcare, Kimberley Provinsiale Hospitaal, restaurante en museums geleë. Die gastehuis is ook net om die hoek van 'n openbare swembad, 1,5 km van De Beers-myn af, en 2,7 km vanaf die Groot Gat.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- 24 Park Road, Belgravia, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Gaste dink Jungnickel Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Belgravia Kimberley Noord-Kaap
- Kapasiteit: 29 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Park Road, Belgravia, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom