+21
Gastehuis in Belgravia

Jungnickel Guesthouse

  • Slaapplek vir 23 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 24 Park Road, Belgravia, Kimberley, 8301, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Jungnickel Guesthouse is in Kimberley geleë. Die gastehuis is lekker naby verskeie sakegeriewe en besienswaardighede in die dorp.

Daar is 19 kamers wat individueel versier is. Elke kamer het 'n dubbel- of enkelbed en 'n en suite-badkamer.

Hier is 7 en suite-kamers, veilige parkeerplek en konferensiegeriewe.

Die ander perseel is 400 m vanaf die hoofhuis in Parkstraat en het 12 en suite-kamers, 'n swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Jungnickel Guesthouse is in dieselfde pad as Pathcare, Kimberley Provinsiale Hospitaal, restaurante en museums geleë. Die gastehuis is ook net om die hoek van 'n openbare swembad, 1,5 km van De Beers-myn af, en 2,7 km vanaf die Groot Gat.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Marilyn R
Saam met vriende
5.0
Great host - friendly staff, helpful and overall a great stay. Breakfast 100%. Everything was great, only a little niggle was the water...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2026
Elmarié H
Saam met lewensmaat
5.0
Sorgvry en heerlik! Altyd 'n plesier om by julle te bly. Vriendelike, hulpvaardige, lekker mense!
Feb 2025
Robyn S
Saam met lewensmaat
4.8
A great place for a stopover in Kimberley. We asked for and got the same room as last time, which was really accommodating. The room ha...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Nikita R
Saam met lewensmaat
4.8
Rus plek vir die aand na 'n lang dag se ry. Ons het 'n goeie nagrus gehad. Die aircon het glad nie koud gemaak nie en het begin lek, en die fan het ge...
Sien meer
Jan 2025
Hester J
Saam met lewensmaat
4.6
Baie gasvry! Sal beslis weer daar bespreek. Lekker gebly! Ons was in Kamer 3 in die gastehuis en was nogal lawaaierig vroegoggend, omdat dit direk in ...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 24 Park Road, Belgravia, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink Jungnickel Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek

24 Park Road, Belgravia, Kimberley, 8301, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 23 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5595812f7389478611ef0ef11a2af52c031ce93a7b3987acb4ec0efc953088d392f8b9ad7c90ff16df46f4b2422ef9a4f1d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 24 Park Road Belgravia 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.74385 24.77215
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang