+56
Selfsorg in Kathu

Kadudu Guesthouse

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Nick V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Baie lekker rustig en stil. Het dit regtig baie geniet. Baie stil en rustige omgewing. Baie naby aan die myn.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christopher M
1 nag
5.0
Mrt 2026

Friendly and accommodating management. Excellent assistance was provided when issues (outside of their control) were brought up with the manager on the premises, being resolved very quickly and with minimal inconvenience. The room was clean and exactly as the photos. The manager on the premises was friendly and quick to help.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cynthia M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Comfortable with the necessary amenities - close to shops and restaurants. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria D
Kort verblyf
4.0
Mei 2026

Rustige blyplek. Stortwater 2de aand koud. Geen skoon koppies 2de dag nie, die rede vanaf gasvrou was dat die skoonmakers nie oor naweke werk nie, dis nie aanvaarbaar nie. Ons voel ons betaal dieselfde as gaste in die week.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Elsabe M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Goeie waarde vir geld. Ons het baie lekker gebly. Kommunikasie en ontvangs was goed en vriendelik. Die perseel en kamer is baie netjies en skoon. Die geriewe was van goeie gehalte en ons sal definitief weer volgende keer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nick V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Baie lekker gebly. Sal weer daar gaan bly as ek soontoe gaan. Het baie lekker gebly. Baie stil en rustig. Was hartlik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zaan M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Uitstekende waarde vir geld, vriendelike personeel en veilige blyplek! Heerlike, rustige woonplekkie, veilige omgewing. Baie mooi, skoon, gerieflik en netjies. Alles wat ons nodig gehad het, was daar. Ina was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius K
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Rustig. Die verblyf was baie gemaklik. Toegang tot die verblyf is veilig en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqueline K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Awesome. The guest house was a great place to rest and relax.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willanie
Kadudu Guesthouse
Thank you, Jacqueline, for choosing to stay at Kadudu Guest House and for taking the time to share your feedback with us. We're delighted to hear that you found your stay enjoyable and relaxing. We look forward to welcoming you back for another great stay in the future.

Martlie J
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2024

Alles wat ons nodig gehad het, was daar. Ontvangs was vriendelik en blyplek was netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Willanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

39 Kromhout Street, Kathu, 8446, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 21 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7afb213923f7dcce9b89d7613ec914cee9848e9a1ddaa51ca53dc046c556999a52dfcae3aa957a7406261503fdfd6014c235?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 39 Kromhout Street Kathu 8446 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.69436888586 23.048576695151
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang