+56
Selfsorg in Kathu

Kadudu Guesthouse

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 21 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 39 Kromhout Street, Kathu, 8446, Noord-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Kadudu Gastehuis is geleë in die stil voorstad Kathu in die Noord-Kaap en is 'n ideale oornagbestemming vir sakereisigers of vakansiegangers.

Die gastehuis bied verblyf in 9 modern versierde kamers, elk met 'n privaat ingang. Die slaapkamers is toegerus met 'n dubbel-, driekwart-, enkel- of 'n super koninggrootte bed. Alle kamers beskik oor lugversorging, TV's met geselekteerde DStv-kanale, ingeboude kaste, 'n lessenaar met 'n stoel en 'n koffie- en teemaakstasie. Daar is 3 kamers met 'n kombuisie wat toegerus is met 'n ketel, yskassie, mikrogolfoond en 'n induksiestoof.

Die eetkamer is volledig gemeubileer en bied gemaklik plek vir 21 gaste. Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike gaste-area met 'n swembad en braaigeriewe. Veilige parkering word voorsien.

'n Kragopwekker voorsien die hele perseel van krag tydens beurtkrag.

Die eiendom is binne 'n radius van 4 km vanaf Sishen Gholf- en Buiteklub en 'n verskeidenheid winkels en restaurante.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Christopher M
5.0
Friendly and accommodating management. Excellent assistance was provided when issues (outside of their control) were brought up with th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2026
Cynthia M
Besigheidsreis
5.0
Comfortable with the necessary amenities - close to shops and restaurants. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2026
Elsabe M
Besigheidsreis
5.0
Goeie waarde vir geld. Ons het baie lekker gebly. Kommunikasie en ontvangs was goed en vriendelik. Die perseel en kamer is baie netjies en skoon. Die ...
Sien meer
Nov 2025
Nick V
Besigheidsreis
5.0
Baie lekker gebly. Sal weer daar gaan bly as ek soontoe gaan. Het baie lekker gebly. Baie stil en rustig. Was hartlik ontvang.
Sep 2025
Ria D
4.0
Rustige blyplek. Stortwater 2de aand koud. Geen skoon koppies 2de dag nie, die rede vanaf gasvrou was dat die skoonmakers nie oor naweke werk nie, dis...
Sien meer
Mei 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Willanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 39 Kromhout Street, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Gaste dink Kadudu Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

39 Kromhout Street, Kathu, 8446, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 21 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7afb213923f7dcce9b89d7613ec914cee9848e9a1ddaa51ca53dc046c556999a52dfcae3aa957a7406261503fdfd6014c235?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 39 Kromhout Street Kathu 8446 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.69436888586 23.048576695151
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang