+56
Selfsorg in Kathu

Kadudu Guesthouse

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 21 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 39 Kromhout Street, Kathu, 8446, Noord-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Kadudu Gastehuis is geleë in die stil voorstad Kathu in die Noord-Kaap en is 'n ideale oornagbestemming vir sakereisigers of vakansiegangers.

Die gastehuis bied verblyf in 9 modern versierde kamers, elk met 'n privaat ingang. Die slaapkamers is toegerus met 'n dubbel-, driekwart-, enkel- of 'n super koninggrootte bed. Alle kamers beskik oor lugversorging, TV's met geselekteerde DStv-kanale, ingeboude kaste, 'n lessenaar met 'n stoel en 'n koffie- en teemaakstasie. Daar is 3 kamers met 'n kombuisie wat toegerus is met 'n ketel, yskassie, mikrogolfoond en 'n induksiestoof.

Die eetkamer is volledig gemeubileer en bied gemaklik plek vir 21 gaste. Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike gaste-area met 'n swembad en braaigeriewe. Veilige parkering word voorsien.

'n Kragopwekker voorsien die hele perseel van krag tydens beurtkrag.

Die eiendom is binne 'n radius van 4 km vanaf Sishen Gholf- en Buiteklub en 'n verskeidenheid winkels en restaurante.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Willanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 39 Kromhout Street, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Gaste dink Kadudu Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

39 Kromhout Street, Kathu, 8446, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 21 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7afb213923f7dcce9b89d7613ec914cee9848e9a1ddaa51ca53dc046c556999a52dfcae3aa957a7406261503fdfd6014c235?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 39 Kromhout Street Kathu 8446 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.69436888586 23.048576695151
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang