Kahmatrica
Beskrywing
Die eenheid is ideaal vir ’n paartjie. Die lieflike kothuis het ’n privaat ingang. Daar is ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n instap-stort en ’n toilet. Linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring. Vir langer verblyf word die linne en badhanddoeke elke derde dag vervang, Die kothuis het WiFi , ’n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Vir langer verblyf word die linne en badhanddoeke elke derde dag vervang.
Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet by die instansie navraag doen oor die toestand van die pad voor hul aankoms, aangesien die toestand kan verander as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |

- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R62, Plaas Rietrivier, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom