4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 29 Harbour View Avenue, Saint Helena Bay, 7390, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Kaia Titia is 'n bekoorlike kothuis in die kusdorpie St Helenabaai geleë.
Dié eenheid bied 'n see-uitsig vanaf die stoep en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-leefarea en -kombuis. Die slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oondjie met 'n tweeplaatstoof, ketel en kombuisgerei. 'n Braai-area en veilige parkeerplek is ook beskikbaar.
Graits, onbeperkte WiFi is beskikbaar.
Gaste kan verskeie doendinge in die area geniet, soos swem, visvang, seil, branderplankry, voëlkyk, kano en gholf speel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Laetitia Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 10
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 29 Harbour View Avenue, Saint Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
- Gaste dink Kaia Titia het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
29 Harbour View Avenue, Saint Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang