+49
B&B in Kathu

Kalahari @ Kathu Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Skalk V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Heerlike, rustige en netjiese verblyf met vriendelike diens. Ons het ’n baie aangename verblyf gehad. Die plek was netjies, rustig en goed versorg. Baie dankie vir die vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ida
Kalahari @ Kathu Gastehuis
Liewe Skalk Baie dankie vir jou resensie. Dit was 'n voorreg om julle te kon ontvang en hoop ons sien julle op jul volgende trippie. Vriendelike groete Ida

Annemarie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Skoon en netjies. Mooi, skoon en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ida
Kalahari @ Kathu Gastehuis
Liewe Annemarie Dit was so lekker om te ontmoet. Ek hoop die vakansie was heerlik en dat ons sommer gou weer sien. Vriendelike groete Ida

Jacques R
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Pragtige verblyf in Kathu. Ida het ons hartlik ontvang en het pragtige, gerieflike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ida
Kalahari @ Kathu Gastehuis
Liewe Jacques Ag, baie dankie vir die resensie. Is so bly julle het dit geniet hier. Mag julle 'n wonderlike dag verder hê en hoop om gou weer te sien. Vriendelike groete Ida

Ben V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Vriendelik en lekker kuier. Fantasties, ons sal weer daar gaan bly. Dit is 'n moed om 'n paar dae daar deur te bring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ida
Kalahari @ Kathu Gastehuis
Liewe Ben Dit was 'n vreugde om julle te ontmoet, baie dankie vir die mooi woorde en ons hoop om vinnig weer te sien. Vriendelike groete Ida

Oloff B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Very nice for an overnight stop. Rooms were clean and the hosts were friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ida
Kalahari @ Kathu Gastehuis
Dear Oloff Thank you for your very kind review of our guesthouse, we truly appreciate it. It was wonderful meeting you and we hope to see you again. Kind regards Ida

Nthabiseng A
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Very good and welcoming. It was very nice, quiet and safe. The breakfast was awesome. We enjoyed it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ida
Kalahari @ Kathu Gastehuis
Dear Nthabiseng, It was wonderful meeting you and your husband. Thank you for your review. I hope we see you again when visiting Kathu. Kind regards, Ida

Christo & Alet P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Keurige, netjiese en baie gerieflike akkommodasie. Baie vriendelik ontvang en heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ida
Kalahari @ Kathu Gastehuis
Liewe tannie Alet Baie baie dankie dat julle hier gebly het, was so lekker om julle te kon ontmoet en hoop om vinnig weer te sien. Groete vir almal Ida

Sam E
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Peaceful vibe. Best customer service we've received in a while. Friendly and helpful. Great location, peaceful with the view of the game farm in front of you. The rooms do have connecting doors, which could cause a bit of noise. However, we enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ida
Kalahari @ Kathu Gastehuis
Thank you so much for your kind words. We are very happy to hear that you had a great stay at our guesthouse and hope to see you again. Kind regards, Ida

Jack B
Kort verblyf
4.2
Okt 2025

Ek was baie vriendelik ontvang, kamer lekker ruim en skoon, was baie gemaklik. Verblyf was baie aangenaam en jy het sommer vinnig tuisgevoel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Ida
Kalahari @ Kathu Gastehuis
Baie dankie vir u resensie. Ek is so bly u het welkom en tuis by ons gevoel. Ons hoop om sommer gou weer te sien. Vriendelike groete Ida

Leon W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Des 2024

Gerieflike, skoon en netjies met als wat jy nodig het. Heerlik gebly. Lieflike kamer, Ida is bitter vriendelik en dit is 'n rustige, skoon, gemaklike kamer. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ida
Kalahari @ Kathu Gastehuis
Liewe Amanda Baie dankie vir die gradering, ons waardeer dit so baie. Dit is 'n voorreg om jou as gas te hê. Vriendelike groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ida Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

12 Loerie Street, Kathu, 8446, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80ba0a9ffb6d7c88afc2b8db7f220cdbc3e78d212b522a957cd6dd172c9e64d5ed46a207a980c2ac153531ce5eadce11a49c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 12 Loerie Street Kathu 8446 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -27.68154 23.04582
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang