+49
B&B in Kathu

Kalahari @ Kathu Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Annemarie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Skoon en netjies. Mooi, skoon en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques R
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Pragtige verblyf in Kathu. Ida het ons hartlik ontvang en het pragtige, gerieflike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Vriendelik en lekker kuier. Fantasties, ons sal weer daar gaan bly. Dit is 'n moed om 'n paar dae daar deur te bring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Oloff B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Very nice for an overnight stop. Rooms were clean and the hosts were friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ida
Kalahari @ Kathu Gastehuis
Dear Oloff Thank you for your very kind review of our guesthouse, we truly appreciate it. It was wonderful meeting you and we hope to see you again. Kind regards Ida

Nthabiseng A
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Very good and welcoming. It was very nice, quiet and safe. The breakfast was awesome. We enjoyed it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo & Alet P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Keurige, netjiese en baie gerieflike akkommodasie. Baie vriendelik ontvang en heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ida
Kalahari @ Kathu Gastehuis
Liewe tannie Alet Baie baie dankie dat julle hier gebly het, was so lekker om julle te kon ontmoet en hoop om vinnig weer te sien. Groete vir almal Ida

Sam E
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Peaceful vibe. Best customer service we've received in a while. Friendly and helpful. Great location, peaceful with the view of the game farm in front of you. The rooms do have connecting doors, which could cause a bit of noise. However, we enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ida
Kalahari @ Kathu Gastehuis
Thank you so much for your kind words. We are very happy to hear that you had a great stay at our guesthouse and hope to see you again. Kind regards, Ida

Jack B
Kort verblyf
4.2
Okt 2025

Ek was baie vriendelik ontvang, kamer lekker ruim en skoon, was baie gemaklik. Verblyf was baie aangenaam en jy het sommer vinnig tuisgevoel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Ida
Kalahari @ Kathu Gastehuis
Baie dankie vir u resensie. Ek is so bly u het welkom en tuis by ons gevoel. Ons hoop om sommer gou weer te sien. Vriendelike groete Ida

Amanda W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Des 2024

Gerieflike, skoon en netjies met als wat jy nodig het. Heerlik gebly. Lieflike kamer, Ida is bitter vriendelik en dit is 'n rustige, skoon, gemaklike kamer. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ida
Kalahari @ Kathu Gastehuis
Liewe Amanda Baie dankie vir die gradering, ons waardeer dit so baie. Dit is 'n voorreg om jou as gas te hê. Vriendelike groete

Riëtte D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Baie rustig en stil en het 'n welkome gevoel. Eienaars is vriendelik en behulpsaam. Baie lekker, rustig en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ida
Kalahari @ Kathu Gastehuis
Baie dankie vir die gradering. Dit was 'n voorreg om jou te kon ontmoet en hoop om weer te sien. Vriendelike groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ida Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

12 Loerie Street, Kathu, 8446, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80ba0a9ffb6d7c88afc2b8db7f220cdbc3e78d212b522a957cd6dd172c9e64d5ed46a207a980c2ac153531ce5eadce11a49c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 12 Loerie Street Kathu 8446 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -27.68154 23.04582
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang