Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Pepper Tree-eenheid
- Selfsorg
- Kampplek 1
- Kampeerplek. Gaste moet asb. hul eie toerusting saambring.
- Camelthorn-eenheid
- Selfsorg
- Kampplek 2
- Kampeerplek. Gaste moet asb. hul eie toerusting saambring.
- Kampplek 3
- Kampeerplek. Gaste moet asb. hul eie toerusting saambring.
- Kampplek 4
- Kampeerbasis. Gaste moet asb. hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Kampterrein:
Slegs 1 voertuig per staanplek.
'n Ekstra fooi van R50 word per lugversorger of verwarmer per dag gehef indien van toepassing en moet by die kampterrein betaal word.
Lugversorging/losstaande lugversorgingseenhede en/of verwarmers moet asb. afgeskakel wees waneer gaste nie
teenwoordig is nie.
Die ligte in die ablusieblok moet asb. afgeskakel word na gebruik.
'n Verwelkomingpakkie word met aankoms voorsien.
Kameeldoringhout, ys en vuuraanstekers kan gekoop word by Kalahari Camelthorn.
Gastehuis:
Sit asb. alle lugversorging, elektriese toestelle en ligte af sodra gaste die gastehuis verlaat.
'n Verwelkomingpakkie word met aankoms voorsien.
Kameeldoringhout, ys en vuuraanstekers kan gekoop word by Kalahari Camelthorn.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
95 Vaal Kameel Street, Askham, 8814, Noord-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 115 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang