+70
Gastehuis in Ben Fleur

Kalahari Guest House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Annelize S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Verblyf was gemaklik en gasheer was vriendelik en behulpsaam. Verblyf was skoon en alles wat benodig is, was beskikbaar. Gasheer was vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Franco A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Soos benodig, geen klagtes nie. Was skoon en aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Waarde vir geld en die moeite werd om daar tuis te kan gaan. Baie gemaklik en so lekker en rustig om daar te kan oornag. Die eienaar is baie gasvry en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelene H
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2026

Ons sal weer hier kom bly. Ja, die gasheer is baie vriendelik. Alles is skoon en netjies. Dis baie stil en veilig. Binne stapafstand van 'n inkopiesentrum.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rene A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Vriendelike verblyf. Baie lekker en rustig gebly. Baie vriendelike mense wat uit hul pad gaan om te help. Baie dankie vir 'n heerlike bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ray
Kalahari Guest House
Dankie Rene vir jou positiewe terugvoer. By Kalahari is jy altyd welkom en ons sien uit vir julle volgende besoek! Kalahari Groete

Wikus M
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Baie lekker gebly. Was die perfekte oornag plekkie. Baie veilige area, skoon en netjies. Genoeg warm water. Sal hierdie plek beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ray
Kalahari Guest House
Dankie vir jou vriendelike terugvoer. Het julle die kuiertjie geniet en hoop om julle sommer gou weer terug te verwelkom! "Kalahari groete"

Deidre V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Aanbeveelbaar. Goeie opsie. Heerlik gebly. Goeie area. Goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ray
Kalahari Guest House
Baie dankie Deidre vir jou gawe terugvoer. Ons sien uit daarna om julle vinnig weer terug te verwelkom! Kalahari groete

Adriaan D
1 nag
5.0
Jun 2025

Veilig. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Allan B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Will definitely stay here again. The stay was great; nothing was too much for them when asked.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Gerieflik. Die plek was lekker en rustig. Ons was baie gemaklik en hulle was baie tegemoetkomend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ray
Kalahari Guest House
Dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was slegs 'n plesier. Sien uit na julle volgende besoek!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ray Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 722
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 722
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 722
per nag (plek vir 2)
Bespreek

18 Visa Street, Ben Fleur, Witbank, 1035, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 28 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE4YTY2YjhlLWMwYzMtNDBmMi04YTFjLWZhZmQ4NDEwNzk5Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R722 per nag (plek vir 2) 69 5 1 5 18 Visa Street Ben Fleur 1035 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.902742200997 29.264184077316
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang