LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kalahari Guest House | LekkeSlaap
+55

Kalahari Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 23 resensies vir Kalahari Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Eloise E - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eloise E
Enkelreisiger

Rustig en netjies.

Die gastehuis is baie goed geleë, Ben Fleur Mall is gerieflik naby.

Kalahari Guest House's terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer Eloise!
Sien uit na jou volgende besoek!
"Kalahari Groete"

Kalahari Guest House
Dingaan M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dingaan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very friendly staff.

Nice place to be, no noise.

Kalahari Guest House's terugvoer

Good day Dingaan,

Thank you for your positive review. We aim to be your home away from home! Looking forward to your next visit!

Kalahari Guest House
Heidi V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi V
Gesin met klein kinders

Gerieflik, netjies, beslis waarde vir geld.

Ek het nog nooit by 'n plek oorgebly en dan is dit net so mooi soos op die foto's. Foto's is baie misleidend. Maar Kalahari Gastehuis was net so gerieflik en netjies, selfs meer as op die foto's. Baie vriendelik ontvang en welkom laat voel. My verwagtinge was oortref.

Carel V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel V
Gesin met tieners

Ruim gemaklike kamers.

Goed geleë naby Witbankdam.

Chadré R - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chadré R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 'n aangeneme tyd gehand.

Die kamer was netjies and die geriewe funksioneel. Maklik om in Ben Fleur rond te beweeg vanaf die gastehuis.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

We had a very pleasant stay.

The room was neat and the utilities functional. Easy to get around Ben Fleur from the guest house as well.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Johan M - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was goed ontvang.

As jy net wil oornag is dit fine. Het egter meer verwag as jy na internetfoto's kyk. Gerieflik naby aan 'n besigheidsentrum.

Barbara S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Barbara S
Gesin met klein kinders

Goed genoeg vir een aand.

Plek is mooi en netjies op die oog af. Met nadere ondersoek vind jy egter die stort binne is gemuf, mure langs bed is vuil. Stort het nêrens plek om jou seep en shampoo op te sit nie, slegs 'n halwe rol toiletpapier is voorsien. Het vooraf gebel om ontbyt te boek en dit was reg, maar met inboek is daar egter gesê ons los eerder ontbyt want "julle is die enigstes wat wil eet". Nadat ek egter uitgewys het dat ek 2 dae vroeër reeds gebel het, is daar wel ingestem om ons ontbyt te voorsien. Die eienaars moet dalk daarop let om nie tot laat aand so naby aan die kamers te gesels nie want dis regtig steurend en hou gaste wakker. Ek dink die eienaars was dalk op 'n stadium puik met dienslewering en netheid, maar hulle lyk moeg en nie meer lus nie. Hulle was egter aangenaam en vriendelik. Ek glo dat hulle hierdie konstruktiewe kritiek in 'n positiewe lig gaan sien en sal werk maak van die paar klein jakalsies. Glo nie hulle is bewus van hierdie probleempies nie.

Bongani L - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bongani L
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was perfect.

Good, everything was perfect.

Daan L - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daan L
Besigheidsreis

Dit was fantasties.

Eienaar het baie goed omgesien na my behoeftes en was baie hulpvaardig. Ek wil dit nie sê nie, maar hy het my sommer 'n gratis ontbyt ook gegee.

Ansie N - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Ansie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Glad nie onderving wat ek wil onthou nie.

My eerste besoek was fantasties, die ou wat vir ons oopgemaak het was ongelooflik. As gevolg van my vorige besoek het ek weer daar bespreek, maar die ontvangs was sleg, die kamer het soos rook geruik, daar was ook 'n rioolreuk. Hulle het Jeyes Fluid gestuur, maar die ondervinding was onaangenaam.

Sandra P - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra P
Besigheidsreis

Die diens en gasvryheid by Kalahari Guest House was uitstekend. Die verblyf was skoon, netjies en baie rustig. Baie dankie vir alles.

Sien sterre.

Anna-marie W - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker om tuis te kom, was mal oor die skuifdeur na buite.

Personeel was baie bedagsaam, kamer was pragtig en ek het heerlik gebly. Beslis ongelooflike waarde vir geld.

Johan E - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan E
Enkelreisiger

Baie veilige, netjiese en stil oornagverblyf.

Vriendelike ontvangs. Sal Kalahari Guest House ten sterkste aanbeveel.

Phillip B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip B
Gesin met klein kinders

Aangenaam.

Was baie heerlik gewees. Dankie.

Marinda W - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marinda W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon netjiese verblyf. Vriendelike diens.

Baie mooi rustige plek om te oornag.

Ivo H - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivo H
Besigheidsreis

Lekker plek, lekker mense, lekker kamer, en ek sal dié plek met graagte aanbeveel.

Gasheer Ray was vriendelike en hulpvaardig. Die kamers is heerlik en die tariewe baie billik. Ek voel wel dat lugversorging benodig word in die somer selfs al was daar 'n waaier in die kamer. Die ligging is wonderlik, in 'n goeie voorstad wat mooi onderhou word. Die atmosfeer is werklik heerlik. As jy vroeg kom, is daar onderdakparkeerplek. Goeie sekuriteit. Het lekker gebly. Dankie Ray en Marcel, sal beslis weer hier bly!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Great place, great people, great room and I would be happy recommend this establishment.

My host, Ray, was friendly and helpful. The rooms are great, and the rates are very reasonable, but I feel an air-con would be needed in summer, although a fan was provided in the room. The location is also great and is in a nice suburb which is well-maintained. The ambiance is really nice. If early, there is undercover parking. The security is good. I had a really enjoyable stay. Thanks to Ray and Marcel. I will definitely stay here again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Verushka V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verushka V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verwelkomend en hartlik!

Lieflike gashere!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Warm and welcoming!

Lovely hosts!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Cliff B - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cliff B
Enkelreisiger

Baie awesome plek, vriendelike mense en baie gasvry.

Sal definitief enige iemand aanbeveel om daar te gaan bly.

Louise G - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voldoen aan vereistes en puik diens.

Sterk aanbeveel. Veilig en rustig.

Linda H - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda H
Besigheidsreis

Baie aangenaam gewees.

Sal definitief weer daar oorslaap.

Amanda S - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S
Saam met vriende

'n Heerlike ondervinding.

Ons is vriendelik verwelkom en het dadelik tuis gevoel. Die perseel is baie netjies en die tuin 'n lushof. Die kamer was baie netjies, met al die geriewe wat mens nodig het. Die ligging van die gastehuis, maak dit die perfekte oornagverblyfplek aangesien dit naby 'n winkelkompleks met resturante geleë is. Ons het die verblyf opreg geniet, en wil dankie se aan die bestuur vir baie aangename verblyf.

Ronell T - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronell T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilige netjiese akkommodasie teen 'n billike tarief.

Die kamers is netjies, die personeel baie vriendelik en behulpsaam. Sal weer hier oorslaap.

Kalahari Guest House's terugvoer

Dear Ronell,

Much appreciated, it was a pleasure having you.

Kalahari Guest House
Elvis S - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elvis S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice place and quiet place to relax.

It's quiet safe and easy to access next to shops and private hospitals.

Kalahari Guest House's terugvoer

Thank you for your rating.
It was a pleasure to accommodate you at Kalahari Guest House.

Kalahari Guest House
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Visastraat 18, Ben Fleur, Witbank, 1035, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE4YTY2YjhlLWMwYzMtNDBmMi04YTFjLWZhZmQ4NDEwNzk5Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 18 Visa Street Ben Fleur 1035 Mpumalanga 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -25.902742200997 29.264184077316
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!