+28
Kampeer/karavaan in Keidebees

Kalahari Lifestyle Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Mandy B
Kort verblyf
5.0
Mei 2026

Defnitief 'n 1st keuse vir verblyf in Upington. Vriendelike ontvangs. Netjies en alles wat benodig is vir selfsorg - selfs 'n goed ingerigte braai area by wooneenheid. Eenheid is ruim en dit is veilig. Omgewing van Kalahari Lifestyle is netjies soos tuine. Uitstekende ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Ongelooflik mooi en gerieflik. Diens was uitstekend. Was die beste kamplek waar ek nog was. 10 uit 10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Die verblyf was baie lekker gewees. Goeie kwaliteit verblyf en goeie kos. Dit is nou die vierde keer sedert September wat ek hier bly. Ek sal dit vir enige persoon aanbeveel. Die personeel is baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wessel V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2026

Die akkommodasie is 5 ster. Was baie lekker, net vragmotors wat raas naby die hoofpad.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Baie dankie. Julle sien ons weer. Dit is 'n briljante blyplek. Vriendelike mense. Goeie kos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus D
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Uitstekend. Die verblyf was baie goed en ek sal weer van hulle gebruik maak. Die personeel is baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Wat 'n wonderlike verrassing! Puik diens by ontvangs! Hier word moeite ingesit. Absoluut! Wat 'n wonderlike verrassing nadat ons verblyf gekanselleer was by Oranjerus en ons Kalahari Lifestyle Lodge aangebied was! Die ontvangs by ons aankoms was puik! Baie dankie vir al jou moeite en was ons nie bederf met die heerlikste ontbyt! Ons sal beslis weer daar oorbly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Franklin F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Lekker. Wat 'n heerlike plekkie, dit is vir seker waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elna M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Uitstaande netheid en gerief. Ongelooflike blyplek met die beste waarde vir geld. Ek beveel hulle toe oë aan vir enige iemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Inge V
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Netjies, skoon, goeie kliënte diens. Baie netjies, goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Mano Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 1010

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R1 030
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 030
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 030
per nag, vir 2 mense
Bespreek

178 Schroder Street, Upington, 8801, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 88 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa7ee7426083e02f07e369b7cf8fb996c416b6b3a67240001c1d09ea9ef841cdb2cb2dbd402e0587a409a2a248dc6c6734846?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 030 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 178 Schroder Street Upington 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.437568554609 21.284132890657
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang